Jakkals trou
🎵 2022 characters
⏱️ 3:50 duration
🆔 ID: 13449420
📜 Lyrics
ja-nee
ek like hierdie beat kwaai, maar ek's nie kwaad vir jou nie
jou hele lewe is net nie 'n musiekvideo nie...
homey, die son skyn nie nou nie, bere jou mangkungku
want dis duidelik dat jy wil byt maar jy kan nie kou nie
jy's nie besig met 'n show nie, gooi ma' weg jou spieëltjie
want jy is net nie daai ou nie, die hele ding is flippin phoney
ek's nie hier om te moan nie, ek's ma' net lief vir ironie (ha!)
ons almal "jaag ons drome" maar ons leef nie in die "nou" nie
al die byters wat nie kou nie, en al die bouers wat nie bou nie
hoe langer jy nou wegkruip hoe meer gaan niemand van jou hou nie
wat ons tog moet soek is die egte teenoorgestelde
meet goed aan hul vrugte en herdink bietjie jou helde
daar was nog net een Mens wat geleef het sonder foute
voel hoe wil daai sondebokke orals oor ons klouter
dis die ding wat my uitsit, hoe ons almal altyd blameshift
ons kla mekaar maar aan tot die hoop leuens ons almal uitwis
hoe kan dit ooit eindig? want ons almal is tog skuldig
ek's verplig om te dig oor vergifnis se bevryding
jakkals trou met wolf se vrou
die druppels word diamante in die sonlig se omvou
soek altyd die ligbreek tussen die wolke
hoe kan jy die lig meet sonder die donker?
ek veg vir 'n balans en dis in kontras wat ek mening soek
dis oorlog wat ek voer in elke hoek van my verbeeldingsboek
dis veels te vroeg vir lelik spoeg en eintlik is ek redelik moeg
om vas te kyk teen elke muur waarteen ek ewig swoeg
ek vind my lig in die middel van die nag
en dit wil begin klink soos die laaste slag, en
sommer so tussen onderstebo-ritme
word ek 'n leier in 'n dans vol dowe mense
'n nasie kry altyd leiers wat sy verdien
mense wat 'n spieëlbeeld is van wat die hart kan sien
daar's 'n baie groter prentjie maar ons gedagtes is so klein
dis die wêreld se mooiste liedjie maar ek ken skaars die refrein
herskep dit oor en weer met bloed en yster en 'n taal
en in daai skaduwee brand Suid-Afrika
dis verspot hoe ons regeer word deur vrees
wees tevrede met jou lot want dit kan altyd erger wees

⏱️ Synced Lyrics
[00:12.13] ja-nee
[00:14.68] ek like hierdie beat kwaai, maar ek's nie kwaad vir jou nie
[00:17.73] jou hele lewe is net nie 'n musiekvideo nie...
[00:20.30] homey, die son skyn nie nou nie, bere jou mangkungku
[00:23.02] want dis duidelik dat jy wil byt maar jy kan nie kou nie
[00:24.83] jy's nie besig met 'n show nie, gooi ma' weg jou spieëltjie
[00:27.48] want jy is net nie daai ou nie, die hele ding is flippin phoney
[00:30.07] ek's nie hier om te moan nie, ek's ma' net lief vir ironie (ha!)
[00:32.25] ons almal "jaag ons drome" maar ons leef nie in die "nou" nie
[00:34.79] al die byters wat nie kou nie, en al die bouers wat nie bou nie
[00:37.23] hoe langer jy nou wegkruip hoe meer gaan niemand van jou hou nie
[00:39.67] wat ons tog moet soek is die egte teenoorgestelde
[00:42.16] meet goed aan hul vrugte en herdink bietjie jou helde
[00:44.65] daar was nog net een Mens wat geleef het sonder foute
[00:47.23] voel hoe wil daai sondebokke orals oor ons klouter
[00:49.65] dis die ding wat my uitsit, hoe ons almal altyd blameshift
[00:52.14] ons kla mekaar maar aan tot die hoop leuens ons almal uitwis
[00:54.60] hoe kan dit ooit eindig? want ons almal is tog skuldig
[00:57.16] ek's verplig om te dig oor vergifnis se bevryding
[00:59.57] jakkals trou met wolf se vrou
[01:02.11] die druppels word diamante in die sonlig se omvou
[01:04.48] soek altyd die ligbreek tussen die wolke
[01:06.95] hoe kan jy die lig meet sonder die donker?
[01:09.61] ek veg vir 'n balans en dis in kontras wat ek mening soek
[01:31.63] dis oorlog wat ek voer in elke hoek van my verbeeldingsboek
[01:34.11] dis veels te vroeg vir lelik spoeg en eintlik is ek redelik moeg
[01:36.77] om vas te kyk teen elke muur waarteen ek ewig swoeg
[01:39.09] ek vind my lig in die middel van die nag
[01:41.89] en dit wil begin klink soos die laaste slag, en
[01:44.59] sommer so tussen onderstebo-ritme
[01:46.42] word ek 'n leier in 'n dans vol dowe mense
[01:48.93] 'n nasie kry altyd leiers wat sy verdien
[01:51.38] mense wat 'n spieëlbeeld is van wat die hart kan sien
[01:53.65] daar's 'n baie groter prentjie maar ons gedagtes is so klein
[01:56.24] dis die wêreld se mooiste liedjie maar ek ken skaars die refrein
[01:58.50] herskep dit oor en weer met bloed en yster en 'n taal
[02:01.29] en in daai skaduwee brand Suid-Afrika
[02:04.22] dis verspot hoe ons regeer word deur vrees
[02:06.48] wees tevrede met jou lot want dit kan altyd erger wees
[02:09.05]