Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Malverlief

๐Ÿ‘ค Glaskas โ€ข ๐ŸŽผ Revolusie, Romantiek, Ruk en Rol โ€ข โฑ๏ธ 2:40
๐ŸŽต 934 characters
โฑ๏ธ 2:40 duration
๐Ÿ†” ID: 13450364

๐Ÿ“œ Lyrics

Jy is heeldag in my kop en
Snag sien ek jou in my drome
My hart loop oor van jou
En ek brand wanneer ek jou sien

My gedagtes oor jou teken en skryf hulself
So mooi as wat ek kan
Ooo ek brand as ek jou sien
Ek brand om jou te soen

Oooo

Bly bly! Jy maak my bly o
Bly asseblief nog net 'n rukkie by my
Ek sien te min van jou!
Ek sien te min van jou!
Ek wil, ek wil, ek wil jou net vashou

Jy laat my wakker le
Jy laat my dagdroom
My hart loop oor van jou
En ek brand wanneer ek jou sien
My gedagtes oor jou dryf my tot my kitaar
Ooo ek brand wanneer ek jou sien
Ek brand om jou te soen

Oooo

Bly bly! Jy maak my bly o
Bly asseblief nog net n rukkie by my
Ek sien te min van jou!
Ek sien te min van jou!
Ek wil, ek wil, ek wil jou net vashou
Bly bly! Jy maak my bly o
Bly asseblief nog net n rukkie by my

Ek sien te min van jou
Ek sien te min van jou
Ek wil, ek wil, ek wil jou net vashou!
Ek wil jou net vashou
Ek wil jou net vashou

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings