Op Pad Na Jou
๐ต 1443 characters
โฑ๏ธ 3:00 duration
๐ ID: 13457171
๐ Lyrics
Ek'e wou, ek'e sou, ek'e doen dit sommer nou, ek sal aanhou
Gaan nie stop voor ek jou vashou
Oppad na jou
As ek die kronkelpad na jou toe vat
En in my tas is liefde en my hart
Want ek weet vanaand gaan ek jou lippe
Voel teen myne
Ek'e volg die echoes van my roep
Elke berg en dal sal ek deursoek

Soos die Suiderkruis die lig bekruip
En die maan verlig die pad vooruit
Wonder ek of jy ook graag jou lippe
Voel teen myne
Daar is niks wat ek nie sal probeer
Geen rivier of berg wat my kan keer

Al val ek neer sal ek opstaan en verder in die donker gaan
Geen donderstorm sal my laat terug draai
Die einde van die kronkelpad sien ek jou staan met alles wat
Ek ooit in jou wou hรช en baie meer

โฑ๏ธ Synced Lyrics
[00:00.01] Ek'e wou, ek'e sou, ek'e doen dit sommer nou, ek sal aanhou
[00:04.34] Gaan nie stop voor ek jou vashou
[00:06.50] Oppad na jou
[00:08.44] As ek die kronkelpad na jou toe vat
[00:12.92] En in my tas is liefde en my hart
[00:17.97] Want ek weet vanaand gaan ek jou lippe
[00:23.01] Voel teen myne
[00:28.83] Ek'e volg die echoes van my roep
[00:32.92] Elke berg en dal sal ek deursoek
[00:38.33] Want ek weet vanaand gaan ek jou lippe
[00:43.71] Voel teen myne
[00:50.14] Ek'e wou, ek'e sou, ek'e doen dit sommer nou, ek sal aanhou
[00:54.78] Gaan nie stop voor ek jou vashou
[00:57.30] Oppad na jou
[01:01.08] Ek'e wou, ek'e sou, ek'e doen dit sommer nou, ek sal aanhou
[01:04.28] Gaan nie stop voor ek jou vashou
[01:07.15] Oppad na jou
[01:11.05] Soos die Suiderkruis die lig bekruip
[01:16.19] En die maan verlig die pad vooruit
[01:21.14] Wonder ek of jy ook graag jou lippe
[01:25.81] Voel teen myne
[01:31.49] Daar is niks wat ek nie sal probeer
[01:36.55] Geen rivier of berg wat my kan keer
[01:41.22] Want ek weet vanaand gaan ek jou lippe
[01:46.22] Voel teen myne
[01:54.24] Ek'e wou, ek'e sou, ek'e doen dit sommer nou, ek sal aanhou
[01:57.78] Gaan nie stop voor ek jou vashou
[02:00.04] Oppad na jou
[02:03.78] Ek'e wou, ek'e sou, ek'e doen dit sommer nou, ek sal aanhou
[02:07.34] Gaan nie stop voor ek jou vashou
[02:10.04] Oppad na jou
[02:14.39] Al val ek neer sal ek opstaan en verder in die donker gaan
[02:19.40] Geen donderstorm sal my laat terug draai
[02:24.15] Die einde van die kronkelpad sien ek jou staan met alles wat
[02:29.44] Ek ooit in jou wou hรช en baie meer
[02:33.91] Ek'e wou, ek'e sou, ek'e doen dit sommer nou, ek sal aanhou
[02:37.73] Gaan nie stop voor ek jou vashou
[02:40.46] Oppad na jou
[02:44.35] Ek'e wou, ek'e sou, ek'e doen dit sommer nou, ek sal aanhou
[02:47.95] Gaan nie stop voor ek jou vashou
[02:50.50] Oppad na jou
[02:55.56]