Baby Jy's Myne
🎵 789 characters
⏱️ 4:28 duration
🆔 ID: 13495562
📜 Lyrics
Na al die eensaam jare
Het ek jou gekry
Met jou donker oë
Kyk jy dwarsdeur my
Maar dis met jou lyfie
Wat jy my planne verraai
En dis jou glimlag
Waarmee jy my om jou pinkie draai
Die wêreld hou op draai as ons twee saam is
Met jou hier teenaan my sien ek kans vir alles
Al die manne sit en wonder
Al die manne praat van jou
Jy's die antwoord op my drome
En ek sing my song vir jou
Al die manne wil jou vashou
Hulle almal wil jou hê
Jy is elkeen se begeerte
Maar jy kyk vir my en sê
Baby jy's myne
Ons manne bly net mense
Dis hoekom ek verstaan
Jy maak dit duidelik
Met wie jy huistoe gaan
Laat die manne maar omval
Laat die manne maar kyk
Nee ek gee nie om nie
Want ek weet jy's saam met my

⏱️ Synced Lyrics
[00:15.34] Na al die eensaam jare
[00:19.68] Het ek jou gekry
[00:24.33] Met jou donker oë
[00:26.42] Kyk jy dwarsdeur my
[00:31.24] Maar dis met jou lyfie
[00:34.50] Wat jy my planne verraai
[00:39.08] En dis jou glimlag
[00:41.37] Waarmee jy my om jou pinkie draai
[00:46.72] Die wêreld hou op draai as ons twee saam is
[00:53.33] Met jou hier teenaan my sien ek kans vir alles
[01:00.82] Al die manne sit en wonder
[01:05.21] Al die manne praat van jou
[01:09.19] Jy's die antwoord op my drome
[01:12.91] En ek sing my song vir jou
[01:16.43] Al die manne wil jou vashou
[01:20.27] Hulle almal wil jou hê
[01:23.75] Jy is elkeen se begeerte
[01:28.12] Maar jy kyk vir my en sê
[01:30.92] Baby jy's myne
[01:47.18] Ons manne bly net mense
[01:51.39] Dis hoekom ek verstaan
[01:54.40] Jy maak dit duidelik
[01:58.13] Met wie jy huistoe gaan
[02:01.86] Laat die manne maar omval
[02:04.96] Laat die manne maar kyk
[02:08.59] Nee ek gee nie om nie
[02:12.52] Want ek weet jy's saam met my
[02:18.78] Die wêreld hou op draai as ons twee saam is
[02:25.18] Met jou hier teenaan my sien ek kans vir alles
[02:31.96]