Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Ruby

👤 Jan Blohm 🎼 Ruby ⏱️ 5:33
🎵 1088 characters
⏱️ 5:33 duration
🆔 ID: 13549396

📜 Lyrics

Ruby sit nader trek terug die gordyne
Gooi my verlosing met jou sakkie
Medisyne
Gooi jou asem oor die kers
En trek toe die komberse
Die nag het oud geword

En hier, hier kom die son
Ja hier, hier kom die son
Ons het gebid vir rëen tussen
Vier en nege, ek en jy
Onder 'n wereld buite die deur
O saggies is jou asem
Frangipani en blare
Jy is my ondergrond

En hier, hier kom die son
En hier, hier kom die son

Lê, lê my neer
O baby lê, lê my neer

Se mover en rower en
Die rook trek in kringe
Hoor jy die stem en hoor jy
Die gesange
O ek voel jou hitte en ek
Voel jou hart
Klop saam met my hart

En hier, hier kom die son
En hier, hier kom die son

Lê, lê my neer
O baby lê, lê my neer

Daar is 'n tyd vir lyding
O ek voel heilig nou
Daar is 'n tyd vir bevryding
Baby ek voel veilig nou
Daar is 'n tyd vir genesing
Ek voel heilig nou
Belowe jy

Jy preach die gospel volgens
Elvis en Johnny Walker
Bring daai verlossing vir my
Want daars teer in my longe
Vuur in my are
Ek voel heilig hier

Lê, lê my neer
O baby lê, lê my neer

Oh baby, lê, lê my neer
O baby lê, lê my neer

⏱️ Synced Lyrics

[00:06.31] Ruby sit nader trek terug die gordyne
[00:09.88] Gooi my verlosing met jou sakkie
[00:12.03] Medisyne
[00:18.49] Gooi jou asem oor die kers
[00:19.83] En trek toe die komberse
[00:21.42] Die nag het oud geword
[00:30.37] En hier, hier kom die son
[00:42.89] Ja hier, hier kom die son
[00:55.21] Ons het gebid vir rëen tussen
[00:57.11] Vier en nege, ek en jy
[00:59.82] Onder 'n wereld buite die deur
[01:07.62] O saggies is jou asem
[01:09.21] Frangipani en blare
[01:10.89] Jy is my ondergrond
[01:19.86] En hier, hier kom die son
[01:31.97] En hier, hier kom die son
[01:44.94] Lê, lê my neer
[01:55.72] O baby lê, lê my neer
[02:07.34]
[02:15.27] Se mover en rower en
[02:17.01] Die rook trek in kringe
[02:18.33] Hoor jy die stem en hoor jy
[02:20.84] Die gesange
[02:27.34] O ek voel jou hitte en ek
[02:29.51] Voel jou hart
[02:30.86] Klop saam met my hart
[02:40.09] En hier, hier kom die son
[02:52.24] En hier, hier kom die son
[03:04.87] Lê, lê my neer
[03:15.46] O baby lê, lê my neer
[03:30.09] Daar is 'n tyd vir lyding
[03:33.83] O ek voel heilig nou
[03:35.46] Daar is 'n tyd vir bevryding
[03:39.28] Baby ek voel veilig nou
[03:41.75] Daar is 'n tyd vir genesing
[03:45.66] Ek voel heilig nou
[03:47.51] Belowe jy
[03:53.80]
[04:00.07] Jy preach die gospel volgens
[04:01.44] Elvis en Johnny Walker
[04:03.01] Bring daai verlossing vir my
[04:11.97] Want daars teer in my longe
[04:13.86] Vuur in my are
[04:15.43] Ek voel heilig hier
[04:24.61] Lê, lê my neer
[04:35.75] O baby lê, lê my neer
[04:47.82] Oh baby, lê, lê my neer
[05:00.07] O baby lê, lê my neer
[05:12.21]

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings