Crazy Lief Vir Jou
๐ต 274 characters
โฑ๏ธ 3:53 duration
๐ ID: 13553729
๐ Lyrics
in n huisie in die vrystaat
don williams op die radio
ek onthou nog gipsy women
en elvis met sy rock n roll
so begin n kind se drome
so begin n country hart
in n huisie in die vrystaat
speel die son your cheating heart
maar my drome le in nashville
en my hart is hier by jou
don williams op die radio
ek onthou nog gipsy women
en elvis met sy rock n roll
so begin n kind se drome
so begin n country hart
in n huisie in die vrystaat
speel die son your cheating heart
maar my drome le in nashville
en my hart is hier by jou