Net Geleen
๐ต 1054 characters
โฑ๏ธ 3:30 duration
๐ ID: 13707369
๐ Lyrics
Ek dink terug vanaand aan daai tydperk waar ons twee wou trou
Die somer se liefde in jou arms toegevou
Daar was donsies op die trui waarin jy my verlei het
Jou afdruk op die blou waarin jy my gekry het
'N Hemel vol skater niks meer het ons harte begeer
Maar jou kus op my wang voel nou al so hard soos teer
Grensloos, waansin, steek weg die siel wat ek soek
Mense vergeet gou, maar dalk was die somer net geleen
Sรช my gou was die liefde nog altyd so rou
Of het jy dalk net jou siel verlaat
Was daar iewers iets waarby ek kon baat
Of was die somer net geleen
Ek vertrek na gedagtes wat my weer van jou laat onthou
Jou wese versot in my lakens toegevou
Jou borskas teen myne klop aan die rooi wat ek voel
Ek sweer ek onthou nog jou suurstof wat deur my spoel

Is daar iewers iets waarby ek kon baat

โฑ๏ธ Synced Lyrics
[00:08.41] Ek dink terug vanaand aan daai tydperk waar ons twee wou trou
[00:16.23] Die somer se liefde in jou arms toegevou
[00:23.81] Daar was donsies op die trui waarin jy my verlei het
[00:31.67] Jou afdruk op die blou waarin jy my gekry het
[00:41.49] 'N Hemel vol skater niks meer het ons harte begeer
[00:48.89] Maar jou kus op my wang voel nou al so hard soos teer
[00:56.99] Grensloos, waansin, steek weg die siel wat ek soek
[01:04.72] Mense vergeet gou, maar dalk was die somer net geleen
[01:15.23] Sรช my gou was die liefde nog altyd so rou
[01:20.98] Of het jy dalk net jou siel verlaat
[01:26.65] Was daar iewers iets waarby ek kon baat
[01:32.74] Of was die somer net geleen
[01:51.60] Ek vertrek na gedagtes wat my weer van jou laat onthou
[01:59.09] Jou wese versot in my lakens toegevou
[02:06.72] Jou borskas teen myne klop aan die rooi wat ek voel
[02:14.68] Ek sweer ek onthou nog jou suurstof wat deur my spoel
[02:25.16] Sรช my gou was die liefde nog altyd so rou
[02:30.83] Of het jy dalk net jou siel verlaat
[02:36.91] Is daar iewers iets waarby ek kon baat
[02:42.52] Of was die somer net geleen
[03:02.19] Sรช my gou was die liefde nog altyd so rou
[03:07.87] Of het jy dalk net jou siel verlaat
[03:13.85] Is daar iewers iets waarby ek kon baat
[03:19.44] Of was die somer net geleen
[03:25.71]