Home 🎬 Bollywood 🎡 Pakistani 🎀 English Pop

Meisie sonner Sokkies

πŸ‘€ Refentse β€’ 🎼 My Hart Bly in 'n Taal β€’ ⏱️ 3:10
🎡 1069 characters
⏱️ 3:10 duration
πŸ†” ID: 13837736

πŸ“œ Lyrics

Iewers hier binne in my bokkie, klop my ou hart nes 'n toktokkie
Ek droom van 'n warm kersfeesdag en meisiekind sonder haar sokkies
Nes 'n bicycle sonder sy klokkie, nes 'n lollipop sonder sy stokkie
Nes 'n hoenderhaan met sy kop afgekap hardloop ek agter my bokkie

Waai windjie waai, die dae gaan verby
MΓ΄re kom daar 'n groot geluk
Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my

Bokkie ek willie vir jou jokkie, of jy my liefhet weet ek okkie
Ek droom van jou voor die sendingkerk
In jou wit hoed en jou mooi rooi rokkie
Bokkie met die blou doek op jou koppie
Die klokkie in my hart wil okkie stoppie
Vanaand sing ek soos 'n bok wat blΓͺr
Want die verlange hou nooit oppie

Waai windjie waai, die dae gaan verby
MΓ΄re kom daar 'n groot geluk
Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my
Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my

Iewers hier binne in my bokkie, my hart klop nes 'n toktokkie
Ek droom van 'n warm kersfeesdag my meisiekind sonder haar sokkies

Waai windjie waai, die dae gaan verby
MΓ΄re kom daar 'n groot geluk
Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my

⭐ Rate These Lyrics

β˜†β˜†β˜†β˜†β˜†
Average: 0.0/5 β€’ 0 ratings