Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Spaar My Asseblief

👤 Francois van Coke 🎼 En Vriende ⏱️ 3:40
🎵 1177 characters
⏱️ 3:40 duration
🆔 ID: 13860754

📜 Lyrics

Ons was te laat
Te jonk, te veel geskool om te verstaan
Verslaaf aan geloof en vrees in praat
Identiteit, om die bos gelei
Verantwoordelikheid vermy
Ek weet nie waar ek inpas in hierdie prentjie nie
Die weer verander, ek gaan nêrens nie
Net om ons foute weer te maak
Tot die wêreld eindig, spaar my asseblief
Tot die wêreld eindig, spaar my asseblief
Ek was te laat, bewusteloos gebeur in Meerlust Straat
Beskerm en geleer om nie te kla
Nutteloos, groot planne vir my
Agtergebly
Ek weet nie waar ek inpas in hierdie prentjie nie
Die weer verander, ek gaan nêrens nie
Net om ons foute weer te maak
Tot die wêreld eindig, spaar my asseblief
Tot die wêreld eindig, spaar my asseblief
Ons was ons hande in onskuld
Ons was ons hande in onskuld
Ons was ons hande in onskuld
O, ek sit nog steeds vas op diesefde plek
Ek weet nie waar ek inpas in hierdie prentjie nie
Die weer verander, ek gaan nêrens nie
Net om ons foute weer te maak
Tot die wêreld eindig, spaar my asseblief (Spaar my asseblief)
(Spaar my asseblief)
(Spaar my asseblief) Net om ons foute weer te maak
(Spaar my asseblief) Tot die wêreld eindig, spaar my asseblief
Tot die wêreld eindig, spaar my asseblief

⏱️ Synced Lyrics

[00:03.71] Ons was te laat
[00:06.62] Te jonk, te veel geskool om te verstaan
[00:11.21] Verslaaf aan geloof en vrees in praat
[00:15.43] Identiteit, om die bos gelei
[00:20.28] Verantwoordelikheid vermy
[00:25.47] Ek weet nie waar ek inpas in hierdie prentjie nie
[00:30.52] Die weer verander, ek gaan nêrens nie
[00:35.41] Net om ons foute weer te maak
[00:40.06] Tot die wêreld eindig, spaar my asseblief
[00:45.21] Tot die wêreld eindig, spaar my asseblief
[00:57.78] Ek was te laat, bewusteloos gebeur in Meerlust Straat
[01:05.20] Beskerm en geleer om nie te kla
[01:10.01] Nutteloos, groot planne vir my
[01:14.65] Agtergebly
[01:19.41] Ek weet nie waar ek inpas in hierdie prentjie nie
[01:24.35] Die weer verander, ek gaan nêrens nie
[01:29.27] Net om ons foute weer te maak
[01:33.90] Tot die wêreld eindig, spaar my asseblief
[01:38.72] Tot die wêreld eindig, spaar my asseblief
[01:51.87] Ons was ons hande in onskuld
[01:56.80] Ons was ons hande in onskuld
[02:01.60] Ons was ons hande in onskuld
[02:07.27] O, ek sit nog steeds vas op diesefde plek
[02:13.45] Ek weet nie waar ek inpas in hierdie prentjie nie
[02:18.36] Die weer verander, ek gaan nêrens nie
[02:23.24] Net om ons foute weer te maak
[02:28.00] Tot die wêreld eindig, spaar my asseblief (Spaar my asseblief)
[02:35.35] (Spaar my asseblief)
[02:40.23] (Spaar my asseblief) Net om ons foute weer te maak
[02:45.25] (Spaar my asseblief) Tot die wêreld eindig, spaar my asseblief
[02:52.50] Tot die wêreld eindig, spaar my asseblief

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings