Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Kom Binne

👤 Bernice West 🎼 Net Geleen ⏱️ 3:39
🎵 1648 characters
⏱️ 3:39 duration
🆔 ID: 13883109

📜 Lyrics

Kom binne
Net nog een keer op jou tone dans
Ek sou wag maar
Dalk mis ek my kans
Ek gaan bieg
Ja die tyd is wragtig waar naïef
As jy toegee beloof jouself 'n kans

Kom binne
Kom vlerke
Kom vlieg deur al my perke
Jou huis
My hart
Rustig bevind
Vir jou part

Klug suiwer
Die lug huiwer
Ons almal is verlore
Opsoek na iets beskore
Iets wat jy kan vertrou

Ek verlang na die dae wat God soos 'n vriend in my huis was
Die boorde wat oorloop in genade gedoop
En ek weet
Sy gesig is die lig

Ek hoor nog Sy stem wat dreun
As Hy my lande toe seën
Die potte wat oorloop
Dis weer water in wyn
En ek weet, Hy't my geheime klaar ontleed

Vergewe
Verlede maak toe verkeerde deure
Ek sal vas staan en bou op rots van vrede
Trek in
Trek vas
O God verlig die las
Ek sou opgee
Maar nou is ek skoon gewas

Kom binne
Kom vlerke
Kom vlieg deur al my perke
Jou huis
My hart
Rustig bevind
Vir jou part

Klug suiwer
Die lug huiwer
Ons almal is verlore
Opsoek na iets beskore
Iets wat jy kan vertrou

Ek verlang na die dae wat God soos 'n vriend in my huis was
Die boorde wat oorloop in genade gedoop
En ek weet
Sy gesig is die lig

Ek hoor nog Sy stem wat dreun as Hy my lande toe seën
Die potte wat oorloop
Dis weer water in wyn
En ek weet
Hy't my geheime klaar ontleed

Gooi jou laste af
Ek is moeg gewag
Tel jou self op
Hou vas aan Sy beloofde woord

Gee jouself weer kans
Tot jy in vrede dans

Ek verlang na die dae wat God soos 'n vriend in my huis was
Die boorde wat oorloop in genade gedoop
En ek weet
Sy gesig is die lig

Ek hoor nog Sy stem wat dreun as Hy my lande toe seën
Die potte wat oorloop
Dis weer water in wyn
En ek weet
Hy't my geheime klaar ontleed

⏱️ Synced Lyrics

[00:07.74] Kom binne
[00:08.94] Net nog een keer op jou tone dans
[00:11.11] Ek sou wag maar
[00:12.56] Dalk mis ek my kans
[00:14.48] Ek gaan bieg
[00:15.56] Ja die tyd is wragtig waar naïef
[00:17.79] As jy toegee beloof jouself 'n kans
[00:21.47] Kom binne
[00:22.25] Kom vlerke
[00:23.38] Kom vlieg deur al my perke
[00:24.74] Jou huis
[00:25.72] My hart
[00:26.92] Rustig bevind
[00:27.48] Vir jou part
[00:28.57] Klug suiwer
[00:29.54] Die lug huiwer
[00:31.06] Ons almal is verlore
[00:31.85] Opsoek na iets beskore
[00:33.45] Iets wat jy kan vertrou
[00:37.10] Ek verlang na die dae wat God soos 'n vriend in my huis was
[00:41.56] Die boorde wat oorloop in genade gedoop
[00:44.51] En ek weet
[00:47.27] Sy gesig is die lig
[00:51.33] Ek hoor nog Sy stem wat dreun
[00:52.98] As Hy my lande toe seën
[00:54.91] Die potte wat oorloop
[00:56.94] Dis weer water in wyn
[00:58.52] En ek weet, Hy't my geheime klaar ontleed
[01:21.31] Vergewe
[01:22.26] Verlede maak toe verkeerde deure
[01:24.66] Ek sal vas staan en bou op rots van vrede
[01:28.45] Trek in
[01:29.01] Trek vas
[01:30.07] O God verlig die las
[01:31.32] Ek sou opgee
[01:33.09] Maar nou is ek skoon gewas
[01:35.03] Kom binne
[01:36.02] Kom vlerke
[01:36.57] Kom vlieg deur al my perke
[01:38.09] Jou huis
[01:39.00] My hart
[01:40.01] Rustig bevind
[01:40.92] Vir jou part
[01:42.02] Klug suiwer
[01:42.70] Die lug huiwer
[01:43.69] Ons almal is verlore
[01:45.06] Opsoek na iets beskore
[01:46.26] Iets wat jy kan vertrou
[01:51.04] Ek verlang na die dae wat God soos 'n vriend in my huis was
[01:55.51] Die boorde wat oorloop in genade gedoop
[01:58.47] En ek weet
[02:01.41] Sy gesig is die lig
[02:05.02] Ek hoor nog Sy stem wat dreun as Hy my lande toe seën
[02:08.54] Die potte wat oorloop
[02:10.74] Dis weer water in wyn
[02:12.01] En ek weet
[02:14.75] Hy't my geheime klaar ontleed
[02:33.49] Gooi jou laste af
[02:35.64] Ek is moeg gewag
[02:37.06] Tel jou self op
[02:38.85] Hou vas aan Sy beloofde woord
[02:41.69] Gee jouself weer kans
[02:43.12] Tot jy in vrede dans
[02:49.46] Ek verlang na die dae wat God soos 'n vriend in my huis was
[02:53.47] Die boorde wat oorloop in genade gedoop
[02:56.45] En ek weet
[03:00.16] Sy gesig is die lig
[03:03.10] Ek hoor nog Sy stem wat dreun as Hy my lande toe seën
[03:07.17] Die potte wat oorloop
[03:09.33] Dis weer water in wyn
[03:10.50] En ek weet
[03:13.17] Hy't my geheime klaar ontleed
[03:33.25]

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings