Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Tingeling

๐Ÿ‘ค Juanita du Plessis โ€ข ๐ŸŽผ 10 Jaar Platinum Treffers โ€ข โฑ๏ธ 3:28
๐ŸŽต 1031 characters
โฑ๏ธ 3:28 duration
๐Ÿ†” ID: 13893849

๐Ÿ“œ Lyrics

Jy praat, praat, praat net soos 'n papagaai
Dan sรช jy ek hou my doof
En jy ruk, ruk, ruk jouself in 'n krul
Ja jy't mos jou eie wil

Maar vanaand as jy langs my kom lรช
En jou rug op my wil draai
Dan sit ek my arm om jou lyf en sรช
Onthou, onthou

Jy's my hart se punt
Jy's my warrelwind
Ek vrek nogsteeds oor jou
Jy gee my hoendervleis
Jy laat my hare rys
En my tone krul om oor jou
Jy's my liefste ding
Jy's my tingeling
En oulik, oulik verby
Jy's my hartedief ek het jou baie lief
En jy bly nog die een vir my

Jy maak my kop skoon deurmekaar
Ek weet nie moet ek lag of huil
Jy's altyd reg, reg, reg en ek's verkeerd
Ek kry net nooit 'n beurt

Maar vanaand as ek langs jou kom lรช
En ek my rug op jou wil draai
Dan sit jy jou arm om my lyf en sรช
Onthou, onthou

Jy's my hart se punt
Jy's my warrelwind
Ek vrek nogsteeds oor jou
Jy gee my hoendervleis
Jy laat my hare rys
En my tone krul om oor jou
Jy's my liefste ding
Jy's my tingeling
En oulik, oulik verby
Jy's my hartedief ek het jou baie lief
En jy bly nog die een vir my

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings