Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Lank Lewe Die Liefde

๐Ÿ‘ค Jay & Lianie โ€ข ๐ŸŽผ Afrikaans Is Groot Vol. 5 โ€ข โฑ๏ธ 3:18
๐ŸŽต 1078 characters
โฑ๏ธ 3:18 duration
๐Ÿ†” ID: 13898842

๐Ÿ“œ Lyrics

As jy glo in die liefde
Is die song net vir jou
Het jy dalk nie 'n geliefde
Wat dit nie kan vertrou

Ek het deur al die seerkry
Iets van almal geleer
En oor en oor my hart belowe
Dit sal nooit weer gebeur

En ek se hou my vas en dra my las
Jy's die een wat by my pas
Vat my seer 'n laaste keer
As jy graag iets wil he moet jy dit maar laat gaan
As dit terug kom sal jy weet my lief lank lewe die liefde

Eks die eerste wat twyfel
Maar die eerste wat val
Want as ek eers verlief raak
Smelt my mure van staal

Ek was nie vir dit gemaak nie
En ek wou my hart hou
Maar glo my daar is niks so volmaak nie
Soos 'n lewe saam met jou

En ek se hou my vas en dra my las
Jy's die een wat by my pas
Vat my seer 'n laaste keer
As jy graag iets wil he moet jy dit maar laat gaan
As dit terug kom sal jy weet my lief lank lewe die liefde

My belofte aan jou
Gemaak lank gelede jy kan my vertrou

En ek se hou my vas en dra my las
Jy's die een wat by my pas
Vat my seer 'n laaste keer
As jy graag iets wil he moet jy dit maar laat gaan
As dit terug kom sal jy weet my lief lank lewe die liefde

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings