Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Sos

๐Ÿ‘ค Ampie Du Preez โ€ข ๐ŸŽผ Afrikaans Is Groot Vol. 5 โ€ข โฑ๏ธ 3:34
๐ŸŽต 476 characters
โฑ๏ธ 3:34 duration
๐Ÿ†” ID: 13899056

๐Ÿ“œ Lyrics

draai op
kan jy seblief n bietjie minder mooi wees
dis moeilik om net soet te wees
my gedagtes hardloop weg jy
maak my verlief sonder om te probeer
ek kannie stoute gedagtes keer
iets verkeerd voel dan so re
my hande raak al klammer van die sweet
ek se so lank jammer want ek weet
ek maak my lippe nou gereed om jou
soen soen
draai op die radio se volume
sodat niemand kan hoor ons vry
sal jy my nie verlei nie
draai op die keriokie masienje sodat ek vir jou daai liedjie sing

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings