Jakkals Dans Met Wolf Se Vrou
π΅ 1122 characters
β±οΈ 3:01 duration
π ID: 13900313
π Lyrics
Wat het sy wat ek nie het?
En hoe het sy jou hart gewen?
Ek wens ek kon dit als verstaan
Want hoe neem 'n mens afskeid as jy nie wil gaan?
En ek het jou steeds nodig
Het jy nie ook vir my?
Van wat het jy gaan wegvlug toe jy iemand anders kry?
Jakkals trou met wolf se vrou en jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vashou maar jakkals trou met wolf se vrou
Ek weet sy's nie vir jou bedoel
Hoe kon jy vir haar dit voel?
Ek praat jou taal ek volg jou spoor
Maar al skreeu ek my hart uit sal jy my nie hoor
En ek het jou steeds nodig
Het jy nie dalk vir my?
Het jy van my gaan wegvlug toe jy iemand anders kry?

Maar jakkals trou nie met my meer nie kyk hier kom die reΓ«n
Voel jy niks meer vir my nie?

β±οΈ Synced Lyrics
[00:04.25] Wat het sy wat ek nie het?
[00:09.49] En hoe het sy jou hart gewen?
[00:15.07] Ek wens ek kon dit als verstaan
[00:20.68] Want hoe neem 'n mens afskeid as jy nie wil gaan?
[00:26.38] En ek het jou steeds nodig
[00:29.20] Het jy nie ook vir my?
[00:31.93] Van wat het jy gaan wegvlug toe jy iemand anders kry?
[00:37.67] Jakkals trou met wolf se vrou en jy breek my hart alweer maar ek onthou
[00:46.96] Toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou
[00:51.36] En ek wens ek kon jou vashou maar jakkals trou met wolf se vrou
[00:59.71] Ek weet sy's nie vir jou bedoel
[01:05.64] Hoe kon jy vir haar dit voel?
[01:10.92] Ek praat jou taal ek volg jou spoor
[01:16.28] Maar al skreeu ek my hart uit sal jy my nie hoor
[01:21.81] En ek het jou steeds nodig
[01:24.95] Het jy nie dalk vir my?
[01:27.78] Het jy van my gaan wegvlug toe jy iemand anders kry?
[01:33.53] Jakkals trou met wolf se vrou en jy breek my hart alweer maar ek onthou
[01:43.09] Toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou
[01:47.15] En ek wens ek kon jou vashou maar jakkals trou met wolf se vrou
[01:54.76] Maar jakkals trou nie met my meer nie kyk hier kom die reΓ«n
[02:02.81] Voel jy niks meer vir my nie?
[02:12.68] Jakkals trou met wolf se vrou en jy breek my hart alweer maar ek onthou
[02:21.68] Toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou
[02:26.09] En ek wens ek kon jou vashou maar jakkals trou met wolf se vrou
[02:39.32]