Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Lied Van My Hart

👤 Steve Hofmeyr En Nadine 🎼 Afrikaans Is Groot Vol. 5 ⏱️ 4:24
🎵 1480 characters
⏱️ 4:24 duration
🆔 ID: 13900800

📜 Lyrics

My lewe lê en wag
Net anderkant die wêreld wat ek ken
Daar lê my nuwe dag

Net een ding maak my vry
Ek luister na die sagte note diep
Na die stem hier binne my

Maar alles wat ek is moet ek behou,
Om waar to bly
Dis die lied van my hart
Dis die lied binne my
Ek sing al my drome en dan is ek vry

Dis die lied van my hart
Dis die stem wat my ken
Bly naby die waarheid en dan sal ek wen
Dis die lied van my hart

Al was ek net 'n kind
Kon ek die woorde saggies hoor oor my
'n fluister op die wind
My wêreld raak nou stil
Ek luister na die woorde in my siel,
Want ek weet dis God se wil

Maar alles wat ek is moet ek behou,
Om waar to bly

Dis die lied van my hart
Dis die lied binne my
Ek sing al my drome en dan is ek vry

Dis die lied van my hart
Dis die stem wat my ken
Bly naby die waarheid en dan sal ek wen
Dis die lied van my hart

Maar diep hier binne my
Is die stem van donker vrese
Sal ek die krag en moed hê
Om te wees wat ek wil wees

Want alles in jou lewe
Het 'n prys wat jy betaal

'n prys wat jy moet neerlê
Om jou drome te gaan haal

Die dis lied van my hart
Dis die lied binne my
Ek sing al my drome en dan is ek vry

Dis die lied van my hart
Dis die lied binne my
Ek sing al my drome en dan is ek vry

Dis die lied van my hart
Dis die stem wat my ken
Bly naby die waarheid en dan sal ek wen
Dis die lied van my hart

Dis die lied van my hart
Dis die stem wat my ken
Bly naby die waarheid en dan sal ek wen
Dis die lied van my hart

Dis die lied van my hart

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings