Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Krake

👤 Straatligkinders 🎼 Verdwyn ⏱️ 3:09
🎵 1308 characters
⏱️ 3:09 duration
🆔 ID: 13921738

📜 Lyrics

Maak my stadig spyt
Oor die woorde in my
Help nie ek wil praat nie
Maar leer my nou om te skree
Deur alles in my toe te maak met stilte
Tussen deur die note en ek weet jy wil hoor
Dat almal om jou luister
Hoop skree uit die donker is jy sowaar nog stil

Dit is die weerlig wat in jou druis wat my tem
En ek wil hoor hoe jy die krake kom vul in my stem
Jou wapen is jou pen en jy kies om dit neer te lê
Kan jy weer vir my kom sê dis nie vir altyd nie

Dis nie vir altyd nie
Dis nie vir altyd nie
Dis nie vir altyd nie

Jy sê ek moet nie omgee oor more nie
Omgee wat die mense sê nie
Deur alles in my hard te maak met stilte
Dit help nie ons is hier nie help nie ons verdwyn nie
En ek weet jy wil hoor
Dat almal om jou luister
Hoop skree uit die donker is jy sowaar nog stil

Dit is die weerlig wat in jou druis wat my tem
En ek wil hoor hoe jy die krake kom vul in my stem
Jou wapen is jou pen en jy kies om dit neer te lê
Kan jy weer vir my kom sê dis nie vir altyd nie

Dis nie vir altyd nie
Dis nie vir altyd nie
Dis nie vir altyd nie

Dit is die weerlig wat in jou druis wat my tem
En ek wil hoor hoe jy die krake kom vul in my stem
Jou wapen is jou pen en jy kies om dit neer te lê
Kan jy weer vir my kom sê dis nie vir altyd nie

Dis nie vir altyd nie
Dis nie vir altyd nie
Dis nie vir altyd nie

⏱️ Synced Lyrics

[00:13.33] Maak my stadig spyt
[00:15.40] Oor die woorde in my
[00:17.82] Help nie ek wil praat nie
[00:20.43] Maar leer my nou om te skree
[00:22.38] Deur alles in my toe te maak met stilte
[00:27.37] Tussen deur die note en ek weet jy wil hoor
[00:32.35] Dat almal om jou luister
[00:35.09] Hoop skree uit die donker is jy sowaar nog stil
[00:40.03] Dit is die weerlig wat in jou druis wat my tem
[00:44.87] En ek wil hoor hoe jy die krake kom vul in my stem
[00:50.16] Jou wapen is jou pen en jy kies om dit neer te lê
[00:55.25] Kan jy weer vir my kom sê dis nie vir altyd nie
[01:03.23] Dis nie vir altyd nie
[01:07.26] Dis nie vir altyd nie
[01:12.55] Dis nie vir altyd nie
[01:21.80] Jy sê ek moet nie omgee oor more nie
[01:27.46] Omgee wat die mense sê nie
[01:30.27] Deur alles in my hard te maak met stilte
[01:34.71] Dit help nie ons is hier nie help nie ons verdwyn nie
[01:39.88] En ek weet jy wil hoor
[01:41.95] Dat almal om jou luister
[01:44.51] Hoop skree uit die donker is jy sowaar nog stil
[01:49.63] Dit is die weerlig wat in jou druis wat my tem
[01:54.41] En ek wil hoor hoe jy die krake kom vul in my stem
[02:00.07] Jou wapen is jou pen en jy kies om dit neer te lê
[02:04.79] Kan jy weer vir my kom sê dis nie vir altyd nie
[02:12.50] Dis nie vir altyd nie
[02:17.29] Dis nie vir altyd nie
[02:21.92] Dis nie vir altyd nie
[02:28.33] Dit is die weerlig wat in jou druis wat my tem
[02:32.98] En ek wil hoor hoe jy die krake kom vul in my stem
[02:38.25] Jou wapen is jou pen en jy kies om dit neer te lê
[02:43.24] Kan jy weer vir my kom sê dis nie vir altyd nie
[02:51.00] Dis nie vir altyd nie
[02:55.79] Dis nie vir altyd nie
[03:00.52] Dis nie vir altyd nie
[03:05.18]

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings