Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Sweef Soos `n Arend

👤 Bella 🎼 Dis Net Die Liefde ⏱️ 3:47
🎵 1108 characters
⏱️ 3:47 duration
🆔 ID: 13926121

📜 Lyrics

Sag, sag blink U oë
Uit U gesig, vloei liefdeslig
Knus, knus in U arms
Heilig, veilig, warm

Ek het U nodig
Hier by my heeldag
Die wêreld oorbodig
Ons twee 'n taakmag
Niks kan ons keer
Want Hy's in beheer
Hy's my Leidsman
My Stuurman
My Weerman

Sweef soos 'n arend
Want Sy liefde dra my so hoog
Hoog bo die son
Sweef soos 'n arend
So ver soos die wind waai my vriend
In Jesus se krag

Sprei, sprei maar jou vlerke
Want daar's steeds 'n band
Van hand tot hand, luister
Maak, maak die Here jou toevlug
Roep nou, soek nou, spoedig

Ek het U nodig
Hier by my heeldag
Die wêreld oorbodig
Ons twee 'n taakmag
Niks kan ons keer
Want Hy's in beheer
Hy's tog my Leidsman
My Stuurman
My Weerman

Sweef soos 'n arend
Want Sy liefde dra my so hoog
Hoog bo die son
Sweef soos 'n arend
So ver soos die wind waai my vriend
In Jesus se krag

Sweef soos 'n arend
Want Sy liefde dra my so hoog
Hoog bo die son
Sweef soos 'n arend
So ver soos die wind waai my vriend
In Jesus se krag

Sweef soos 'n arend
Want Sy liefde dra my so hoog
Hoog bo die son
Sweef soos 'n arend
So ver soos die wind waai my vriend
In Jesus se krag

⏱️ Synced Lyrics

[00:14.21] Sag, sag blink U oë
[00:20.67] Uit U gesig, vloei liefdeslig
[00:27.20] Knus, knus in U arms
[00:33.65] Heilig, veilig, warm
[00:40.35] Ek het U nodig
[00:43.25] Hier by my heeldag
[00:46.47] Die wêreld oorbodig
[00:49.47] Ons twee 'n taakmag
[00:52.64] Niks kan ons keer
[00:55.87] Want Hy's in beheer
[00:58.27] Hy's my Leidsman
[01:00.78] My Stuurman
[01:02.23] My Weerman
[01:06.33] Sweef soos 'n arend
[01:08.98] Want Sy liefde dra my so hoog
[01:14.36] Hoog bo die son
[01:19.12] Sweef soos 'n arend
[01:22.07] So ver soos die wind waai my vriend
[01:27.12] In Jesus se krag
[01:35.26] Sprei, sprei maar jou vlerke
[01:41.90] Want daar's steeds 'n band
[01:45.17] Van hand tot hand, luister
[01:48.53] Maak, maak die Here jou toevlug
[01:54.96] Roep nou, soek nou, spoedig
[02:01.66] Ek het U nodig
[02:04.81] Hier by my heeldag
[02:07.89] Die wêreld oorbodig
[02:11.14] Ons twee 'n taakmag
[02:14.32] Niks kan ons keer
[02:17.57] Want Hy's in beheer
[02:19.92] Hy's tog my Leidsman
[02:22.13] My Stuurman
[02:23.95] My Weerman
[02:27.44] Sweef soos 'n arend
[02:30.19] Want Sy liefde dra my so hoog
[02:35.50] Hoog bo die son
[02:40.29] Sweef soos 'n arend
[02:42.96] So ver soos die wind waai my vriend
[02:48.26] In Jesus se krag
[02:53.33] Sweef soos 'n arend
[02:56.24] Want Sy liefde dra my so hoog
[03:01.64] Hoog bo die son
[03:06.42] Sweef soos 'n arend
[03:09.07] So ver soos die wind waai my vriend
[03:14.38] In Jesus se krag
[03:19.40] Sweef soos 'n arend
[03:22.14] Want Sy liefde dra my so hoog
[03:27.40] Hoog bo die son
[03:32.27] Sweef soos 'n arend
[03:35.26] So ver soos die wind waai my vriend
[03:40.27] In Jesus se krag
[03:43.67]

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings