Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Wagtyd

๐Ÿ‘ค Chris Chameleon โ€ข ๐ŸŽผ 7de hemel โ€ข โฑ๏ธ 3:09
๐ŸŽต 832 characters
โฑ๏ธ 3:09 duration
๐Ÿ†” ID: 13993266

๐Ÿ“œ Lyrics

En ek wag al sedert die eerste keer
Dat ek jou gesien het en ek weet
Dat ek hoe lank ek ook al moet sal wag
Op die dag waneer ek weet ek mag

Kyk in jou oe en kan weet
Dat ek in liefde kan glo
En jou hand mag neem
Sonder sorg, sonder vrees
En weet dat jy
Die leed van my alleenheid kan genees

En van tyd het ek ook geen benul
Want dis tyd waarmee ek die leemtes vul
Van my hart se swart oneindigheid
En die letsels van my eensaamheid

Kyk in jou oe en kan weet
Dat ek in liefde kan glo
En jou hand mag neem
Sonder sorg, sonder vrees
En weet dat jy
Die leed van my alleenheid kan genees

En solank daar geloof is
Is daar hoop
En solank daar hoop is
Is daar rede om te lewe

En te kyk in jou oe en te weet
Dat ek in liefde kan glo
En jou hand mag neem
Sonder sorg, sonder vrees
En weet dat jy
Die leed van my alleenheid kan genees...

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:00.26] En ek wag al sedert die eerste keer
[00:06.15] Dat ek jou gesien het en ek weet
[00:12.03] Dat ek hoe lank ek ook al moet sal wag
[00:18.25] Op die dag waneer ek weet ek mag
[00:23.84] Kyk in jou oe en kan weet
[00:31.50] Dat ek in liefde kan glo
[00:34.76] En jou hand mag neem
[00:37.27] Sonder sorg, sonder vrees
[00:39.91] En weet dat jy
[00:43.48] Die leed van my alleenheid kan genees
[00:57.55] En van tyd het ek ook geen benul
[01:03.41] Want dis tyd waarmee ek die leemtes vul
[01:09.33] Van my hart se swart oneindigheid
[01:15.41] En die letsels van my eensaamheid
[01:21.27] Kyk in jou oe en kan weet
[01:28.99] Dat ek in liefde kan glo
[01:32.09] En jou hand mag neem
[01:34.89] Sonder sorg, sonder vrees
[01:37.52] En weet dat jy
[01:40.83] Die leed van my alleenheid kan genees
[01:54.78] En solank daar geloof is
[02:02.05] Is daar hoop
[02:08.64] En solank daar hoop is
[02:14.21] Is daar rede om te lewe
[02:25.20] En te kyk in jou oe en te weet
[02:33.22] Dat ek in liefde kan glo
[02:36.48] En jou hand mag neem
[02:39.15] Sonder sorg, sonder vrees
[02:41.72] En weet dat jy
[02:45.21] Die leed van my alleenheid kan genees...
[02:56.62]

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings