Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Saam Suid-Afrika

👤 Robbie Wessels 🎼 Saam Suid-Afrika ⏱️ 3:46
🎵 1357 characters
⏱️ 3:46 duration
🆔 ID: 13996006

📜 Lyrics

Trek 'n stoel nader
Skink vir ons 'n drink
Wys my die legendes
Wat ons land weereens gaan dien
Dis ons Bokke teen die wêreld
Bring die beker weer tuis

Die kinders hardloop kaalvoet
Die afwagting is hoog
Strate groen en goud geverf
Die appel van ons oog
Dis ons Bokke teen die wêreld
Bring die beker weer tuis

Sing dan saam Suid-Afrika!
Wees sterk, ons staan op aandag en skree vir ons span
Sal verdedig soos net hulle kan
Ons is trots op die Bok, elke man
Almal as een
Kom sing saam Suid-Afrika

Die bal is in die lug op
En Kolisi vat hom weer
Cheslin in die agterlyn
Want niks kan daai man keer
En niemand doen 'n lynstaan
Soos ou Etzebeth kan

Daar's modder op die tokse
Die skare maak geraas
My hart het so geklop teen
Die rose vier jaar laas
Dis ons Bokke teen die wêreld
Bring die beker weer tuis

Sing dan saam Suid-Afrika!
Wees sterk, ons staan op aandag en skree vir ons span
Sal verdedig soos net hulle kan
Ons is trots op die Bok, elke man
Almal as een
Kom sing saam Suid-Afrika

Daar's 'n donder wat dreun oral om
Dis die groen en die goud wat daar kom
Ou harte gevestig, gee net julle beste vir ons
Beste vir ons!

Sing dan saam Suid-Afrika!
Wees sterk, ons staan op aandag en skree vir ons span
Sal verdedig soos net hulle kan
Ons is trots op die Bok, elke man
Almal as een
Kom sing saam Suid-Afrika

Almal as een
Kom sing saam Suid-Afrika

⏱️ Synced Lyrics

[00:15.85] Trek 'n stoel nader
[00:17.58] Skink vir ons 'n drink
[00:19.60] Wys my die legendes
[00:21.25] Wat ons land weereens gaan dien
[00:23.24] Dis ons Bokke teen die wêreld
[00:26.14] Bring die beker weer tuis
[00:30.44] Die kinders hardloop kaalvoet
[00:33.04] Die afwagting is hoog
[00:35.28] Strate groen en goud geverf
[00:37.04] Die appel van ons oog
[00:38.71] Dis ons Bokke teen die wêreld
[00:41.87] Bring die beker weer tuis
[00:47.02] Sing dan saam Suid-Afrika!
[00:53.92] Wees sterk, ons staan op aandag en skree vir ons span
[01:02.34] Sal verdedig soos net hulle kan
[01:06.46] Ons is trots op die Bok, elke man
[01:09.97] Almal as een
[01:11.69] Kom sing saam Suid-Afrika
[01:22.48] Die bal is in die lug op
[01:24.12] En Kolisi vat hom weer
[01:26.12] Cheslin in die agterlyn
[01:28.18] Want niks kan daai man keer
[01:30.08] En niemand doen 'n lynstaan
[01:32.70] Soos ou Etzebeth kan
[01:37.40] Daar's modder op die tokse
[01:40.16] Die skare maak geraas
[01:42.13] My hart het so geklop teen
[01:43.96] Die rose vier jaar laas
[01:45.62] Dis ons Bokke teen die wêreld
[01:48.85] Bring die beker weer tuis
[01:53.95] Sing dan saam Suid-Afrika!
[02:00.98] Wees sterk, ons staan op aandag en skree vir ons span
[02:09.17] Sal verdedig soos net hulle kan
[02:13.06] Ons is trots op die Bok, elke man
[02:16.77] Almal as een
[02:18.66] Kom sing saam Suid-Afrika
[02:24.62] Daar's 'n donder wat dreun oral om
[02:28.61] Dis die groen en die goud wat daar kom
[02:32.95] Ou harte gevestig, gee net julle beste vir ons
[02:40.34] Beste vir ons!
[02:44.98] Sing dan saam Suid-Afrika!
[02:52.15] Wees sterk, ons staan op aandag en skree vir ons span
[03:00.19] Sal verdedig soos net hulle kan
[03:04.32] Ons is trots op die Bok, elke man
[03:07.68] Almal as een
[03:09.73] Kom sing saam Suid-Afrika
[03:15.78] Almal as een
[03:17.55] Kom sing saam Suid-Afrika
[03:24.93]

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings