Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Slukkie Inspirasie

๐Ÿ‘ค Barto โ€ข ๐ŸŽผ OASE โ€ข โฑ๏ธ 3:14
๐ŸŽต 1572 characters
โฑ๏ธ 3:14 duration
๐Ÿ†” ID: 14091585

๐Ÿ“œ Lyrics

Ek dink dis tyd vir 'n slukkie inspirasie
Moeggeploeg
Maar is jy gereed
Ek dink ons kort iets wat ons nie gou sal vergeet
Min geslaap
Maar voel mingespin
Ek dink ons kort iets om hierdie aand mee te begin (Hey)
So wat nou
Ek sรช jou
Ek dink dis tyd vir 'n slukkie inspirasie
Maak vol die glasies
Klim op my stasie
Oh oh
Tyd vir 'n Slukkie inspirasie
Staan op maak spasie
Gee jouself grasie
En 'n slukkie inspirasie
'n Slukkie inspirasie
Opgekou
Maar heel ingesluk
Dit lyk of ons moet kyk om hierdie ding reg te ruk
Platgetrap
So plat soos my sak
Maar niks wat ons sal keer om hierdie ding aan te pak (Hey)
So wat nou
Ek sรช jou
Ek dink dis tyd vir 'n slukkie inspirasie
Maak vol die glasies
Klim op my stasie
Oh oh
Tyd vir 'n Slukkie inspirasie
Staan op maak spasie
Gee jouself grasie
En 'n slukkie inspirasie
'n Slukkie inspirasie
'n Slukkie inspirasie
So wat nou
Ek sรช jou
('n slukkie)
'n slukkie
('n slukkie)
'n slukkie
So wat nou
Ek sรช jou
('n slukkie)
'n slukkie
('n slukkie)
'n slukkie
So wat nou
Ek sรช jou
('n slukkie)
'n slukkie
('n slukkie)
'n slukkie
So wat nou
Ek sรช jou
Ek dink dis tyd vir 'n slukkie inspirasie
Maak vol die glasies
Klim op my stasie
Oh oh
Tyd vir 'n Slukkie inspirasie
Staan op maak spasie
Gee jouself grasie
En 'n slukkie inspirasie
('n slukkie)
'n slukkie
('n slukkie)
'n slukkie
('n slukkie)
'n Slukkie inspirasie
'n slukkie
('n slukkie)
'n slukkie
('n slukkie)
Dis tyd vir 'n slukkie inspirasie
Maak vol die glasies
Klim op my stasie
Oh oh
Tyd vir 'n Slukkie inspirasie
Staan op maak spasie
Gee jouself grasie
En 'n slukkie inspirasie

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings