Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Breek die Ys

👤 Ray Dylan 🎼 Breek Die Ys ⏱️ 3:41
🎵 1217 characters
⏱️ 3:41 duration
🆔 ID: 14132542

📜 Lyrics

Lees jy my gedagtes?
Jy weet klaar wat ek van jou wil hê.
Wat ek soek en wat ek als wil sê.

Wo-oh
Wo-oh

Maak nou vol my beker.
Net 'n kyk en ek loop maklik oor.
Dis net jy wat my so kan bekoor.

O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê vanaand.
O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê vanaand.
Het jy 'n plekkie reg vir my?
Ek het gesoek en jou gekry.
O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê, vanaand.

Instrumenteel

Vergeet van al die redes.
Wie ek is en of jy my verstaan.
Vat my nommer en gee vir my jou naam.

Wo-oh
Wo-oh

Vanaand 'n nuwe blaadjie.
Gee die pas ek volg kort op jou spoor.
Dis amazing hoe jy met my toor.

O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê vanaand.
O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê vanaand.
Het jy 'n plekkie reg vir my?
Ek het gesoek en jou gekry.
O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê, vanaand.

Instrumenteel

O, breek, die ys, en wys, vir my wat jy wil.
Breek, die ys, en wys, vir my wat jy wil.
Ek Breek.

O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê vanaand.
O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê vanaand.
Het jy 'n plekkie reg vir my?
Ek het gesoek en jou gekry.
O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê, vanaand.

⏱️ Synced Lyrics

[00:16.71] Lees jy my gedagtes?
[00:20.49] Jy weet klaar wat ek van jou wil hê.
[00:24.01] Wat ek soek en wat ek als wil sê.
[00:28.43] Wo-oh
[00:29.87] Wo-oh
[00:31.55] Maak nou vol my beker.
[00:35.02] Net 'n kyk en ek loop maklik oor.
[00:39.12] Dis net jy wat my so kan bekoor.
[00:45.58] O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê vanaand.
[00:52.89] O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê vanaand.
[01:00.40] Het jy 'n plekkie reg vir my?
[01:03.93] Ek het gesoek en jou gekry.
[01:07.66] O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê, vanaand.
[01:17.76] Instrumenteel
[01:31.99] Vergeet van al die redes.
[01:36.22] Wie ek is en of jy my verstaan.
[01:40.08] Vat my nommer en gee vir my jou naam.
[01:44.78] Wo-oh
[01:45.66] Wo-oh
[01:47.23] Vanaand 'n nuwe blaadjie.
[01:51.03] Gee die pas ek volg kort op jou spoor.
[01:54.94] Dis amazing hoe jy met my toor.
[02:01.17] O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê vanaand.
[02:08.25] O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê vanaand.
[02:15.99] Het jy 'n plekkie reg vir my?
[02:19.58] Ek het gesoek en jou gekry.
[02:23.33] O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê, vanaand.
[02:32.46] Instrumenteel
[02:47.30] O, breek, die ys, en wys, vir my wat jy wil.
[02:55.17] Breek, die ys, en wys, vir my wat jy wil.
[03:02.38] Ek Breek.
[03:05.91] O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê vanaand.
[03:13.07] O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê vanaand.
[03:20.30] Het jy 'n plekkie reg vir my?
[03:24.05] Ek het gesoek en jou gekry.
[03:27.84] O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê, vanaand.
[03:37.35]

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings