Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Sewe Oseane

👤 Andriëtte 🎼 Wat Rym Met Liefde ⏱️ 3:41
🎵 1256 characters
⏱️ 3:41 duration
🆔 ID: 14133559

📜 Lyrics

Die rivier in jou oë
Is blouer as blou, en ek glo
Dat 'n deel van my lewe in jou
In jou toe gevou
Waar net
Ek en jy kan gaan
As die golwe teen my rotse slaan
Weet ek dat jy langs my staan, vir altyd
Sewe oseane se trane sal my
Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei
Want waar my hart se branders breek
Is dié een wie weet, wie ek is
Sewe oseane se water is min
Teen die eindelose see, waar ons liefde begin, en ewig groei
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei
Gety in my siel
Waterval op 'n wiel draai en draai
In die heel diepste deel van my hart
Net jy ken die pad
Wat
Onder my voete lê
As die goue sand sy duine ween
Kan ek by jou water leen, vir altyd
Sewe oseane se trane sal my
Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei
Want waar my hart se branders breek
Is dié een wie weet, wie ek is
Sewe oseane se water is min
Teen die eindelose see, waar ons liefde begin, en ewig groei
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei
Sewe oseane se trane sal my
Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei
Want waar my hart se branders breek
Is dié een wie weet, wie ek is
Sewe oseane se water is min
Teen die eindelose see, waar ons liefde beginm en ewig groei
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei
En ewig groei
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei

⏱️ Synced Lyrics

[00:08.79] Die rivier in jou oë
[00:11.34] Is blouer as blou, en ek glo
[00:16.21] Dat 'n deel van my lewe in jou
[00:22.62] In jou toe gevou
[00:25.52] Waar net
[00:27.91] Ek en jy kan gaan
[00:33.65] As die golwe teen my rotse slaan
[00:36.83] Weet ek dat jy langs my staan, vir altyd
[00:42.57] Sewe oseane se trane sal my
[00:47.65] Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei
[00:52.68] Want waar my hart se branders breek
[00:56.31] Is dié een wie weet, wie ek is
[01:02.65] Sewe oseane se water is min
[01:07.60] Teen die eindelose see, waar ons liefde begin, en ewig groei
[01:16.24] Jy's die oseaan waarin my liefde vloei
[01:23.62] Gety in my siel
[01:26.33] Waterval op 'n wiel draai en draai
[01:31.37] In die heel diepste deel van my hart
[01:37.41] Net jy ken die pad
[01:40.40] Wat
[01:41.53] Onder my voete lê
[01:48.74] As die goue sand sy duine ween
[01:51.78] Kan ek by jou water leen, vir altyd
[01:57.46] Sewe oseane se trane sal my
[02:02.76] Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei
[02:07.66] Want waar my hart se branders breek
[02:11.32] Is dié een wie weet, wie ek is
[02:17.52] Sewe oseane se water is min
[02:22.57] Teen die eindelose see, waar ons liefde begin, en ewig groei
[02:31.29] Jy's die oseaan waarin my liefde vloei
[02:37.56] Sewe oseane se trane sal my
[02:42.71] Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei
[02:47.70] Want waar my hart se branders breek
[02:51.31] Is dié een wie weet, wie ek is
[02:57.47] Sewe oseane se water is min
[03:02.51] Teen die eindelose see, waar ons liefde beginm en ewig groei
[03:11.52] Jy's die oseaan waarin my liefde vloei
[03:18.31] En ewig groei
[03:21.30] Jy's die oseaan waarin my liefde vloei

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings