Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Gebore Om By Jou Te Wees

👤 Juan Boucher 🎼 Kalm Voor Die Storm ⏱️ 3:34
🎵 1914 characters
⏱️ 3:34 duration
🆔 ID: 14246313

📜 Lyrics

Wys my hoe om jou lief te hê
Vertel my hoe om dit terug te sê?
Want daar is rerig niemand anders
Rerig niemand anders soos wie jy is nie
Soos wie jy is nie
Kry jy ook nog daai gevoel?
As jy verstaan wat ek bedoel
Hoe kan jy dan seker wees
Dat ek en jy net so sal bly
Soos wat ons is?
Soos wat ons is?
Elke uur wil ek net by jou wees
Aan jou voel aan jou vat wil die een wees
Want ek droom elke dag ek wil dit hê
Dat my hart net daar by jou sal lê
En jy weet ek is daar as jy my soek
Om jou huil te verruil vir ‘n glimlag
In my arms sal jy veilig wees
Ek's gebore om by jou te wees
Jy praat sag maar ek kan dit hoor
Jy weet jy het met my kop getoor
Daar is ‘n verte waar jy nie is nie
En my lyf nie by joune is nie
Sal my hart kan rus?
Ek's gebore om by jou te wees
Elke uur wil ek net by jou wees
Aan jou voel aan jou vat wil die een wees
Want ek droom elke dag ek wil dit hê
Dat my hart net daar by jou sal lê
En jy weet ek is daar as jy my soek
Om jou huil te verruil vir ‘n glimlag
In my arms sal jy veilig wees
Ek's gebore om by jou te wees
Ek's gebore om by jou te wees (Want ek droom elke dag ek wil dit hê)
Ek's gebore om by jou te wees (En jy weet ek is daar as jy my soek)
Ek's gebore om by jou te wees (In my arms sal jy veilig wees)
Ek's gebore om by jou te wees
Elke uur wil ek net by jou wees
Aan jou voel aan jou vat wil die een wees
Want ek droom elke dag ek wil dit hê
Dat my hart net daar by jou sal lê
En jy weet ek is daar as jy my soek
Om jou huil te verruil vir ‘n glimlag
In my arms sal jy veilig wees
Ek's gebore om by jou te wees
Elke uur wil ek net by jou wees
Aan jou voel aan jou vat wil die een wees
Want ek droom elke dag ek wil dit hê
Dat my hart net daar by jou sal lê
En jy weet ek is daar as jy my soek
Om jou huil te verruil vir ‘n glimlag
In my arms sal jy veilig wees
Ek's gebore om by jou te wees
In my arms sal jy veilig wees
Ek's gebore om by jou te wees

⏱️ Synced Lyrics

[00:11.05] Wys my hoe om jou lief te hê
[00:16.54] Vertel my hoe om dit terug te sê?
[00:22.51] Want daar is rerig niemand anders
[00:25.51] Rerig niemand anders soos wie jy is nie
[00:30.59] Soos wie jy is nie
[00:33.97] Kry jy ook nog daai gevoel?
[00:39.35] As jy verstaan wat ek bedoel
[00:44.92] Hoe kan jy dan seker wees
[00:47.62] Dat ek en jy net so sal bly
[00:50.39] Soos wat ons is?
[00:53.10] Soos wat ons is?
[00:58.32] Elke uur wil ek net by jou wees
[01:00.74] Aan jou voel aan jou vat wil die een wees
[01:03.60] Want ek droom elke dag ek wil dit hê
[01:06.38] Dat my hart net daar by jou sal lê
[01:09.30] En jy weet ek is daar as jy my soek
[01:12.09] Om jou huil te verruil vir ‘n glimlag
[01:14.98] In my arms sal jy veilig wees
[01:17.72] Ek's gebore om by jou te wees
[01:21.65] Jy praat sag maar ek kan dit hoor
[01:27.48] Jy weet jy het met my kop getoor
[01:33.03] Daar is ‘n verte waar jy nie is nie
[01:35.67] En my lyf nie by joune is nie
[01:38.25] Sal my hart kan rus?
[01:40.53] Ek's gebore om by jou te wees
[01:45.82] Elke uur wil ek net by jou wees
[01:48.87] Aan jou voel aan jou vat wil die een wees
[01:51.45] Want ek droom elke dag ek wil dit hê
[01:54.31] Dat my hart net daar by jou sal lê
[01:57.16] En jy weet ek is daar as jy my soek
[01:59.94] Om jou huil te verruil vir ‘n glimlag
[02:02.79] In my arms sal jy veilig wees
[02:05.38] Ek's gebore om by jou te wees
[02:11.01] Ek's gebore om by jou te wees (Want ek droom elke dag ek wil dit hê)
[02:16.76] Ek's gebore om by jou te wees (En jy weet ek is daar as jy my soek)
[02:22.45] Ek's gebore om by jou te wees (In my arms sal jy veilig wees)
[02:27.89] Ek's gebore om by jou te wees
[02:31.32] Elke uur wil ek net by jou wees
[02:34.02] Aan jou voel aan jou vat wil die een wees
[02:36.59] Want ek droom elke dag ek wil dit hê
[02:39.59] Dat my hart net daar by jou sal lê
[02:42.33] En jy weet ek is daar as jy my soek
[02:45.09] Om jou huil te verruil vir ‘n glimlag
[02:48.01] In my arms sal jy veilig wees
[02:50.67] Ek's gebore om by jou te wees
[02:53.90] Elke uur wil ek net by jou wees
[02:56.54] Aan jou voel aan jou vat wil die een wees
[02:59.42] Want ek droom elke dag ek wil dit hê
[03:02.18] Dat my hart net daar by jou sal lê
[03:05.05] En jy weet ek is daar as jy my soek
[03:07.78] Om jou huil te verruil vir ‘n glimlag
[03:10.63] In my arms sal jy veilig wees
[03:13.28] Ek's gebore om by jou te wees
[03:16.25] In my arms sal jy veilig wees
[03:19.00] Ek's gebore om by jou te wees

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings