Sally Williams Nougat
๐ต 1146 characters
โฑ๏ธ 4:10 duration
๐ ID: 14432172
๐ Lyrics
Ek het jou dopgehou
Met 'n jas in jou hand
Deur doeane gespook
Na 'n nuwe land
Jou oรซ was natgehuil
maar jou hart was braaf
Mens is eenkeer jonk
Mens is eenkeer laf
Daar lรช 'n vreemde daarbuite
Daar lรช 'n pond of twee
Selfs die liefde kan wag
Die tyd sal leer
Maar ek moet nou gaan
Ek sien jou eendag weer
Met die internet kan ons tog kommunikeer
Ek mis die Dinsdagaand movies by die Brooklyn mall
Ek mis die stoei geveg sessies as ek oor jou rol
Ek mis die Sally Williams Nougat by die Groenkloof Spar
Ek mis die lekker sagte leerseats van jou nuwe kar
Ek mis die koffie met die skuim op en jou stywe jean
Ek mis die vat van jou hande soos in 'n moviescene
Ek mis jou naam op my foon en jou sms
Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res
Ek mis die Sondagoggend breakfast en jou DSTVee
Ek mis jou liefde, jy't belowe jy vir my nog sou gee.
'n Brief in die pos is wat ons liefde was
ek en jy is met die tyd belas
vir die eerste maand was my hart verniel
oral waar ek kom is ek 'n derde wiel
maar tyd sal leer
was ons woorde
ek het lief was jou brief
Jy's 'n poet my ding, jy moet aanhou sing
Deur die internet praat ons gou gou weer.

โฑ๏ธ Synced Lyrics
[00:15.77] Ek het jou dopgehou
[00:19.72] Met 'n jas in jou hand
[00:21.93] Deur doeane gespook
[00:24.44] Na 'n nuwe land
[00:26.73] Jou oรซ was natgehuil
[00:29.49] maar jou hart was braaf
[00:31.79] Mens is eenkeer jonk
[00:34.49] Mens is eenkeer laf
[00:36.36] Daar lรช 'n vreemde daarbuite
[00:39.16] Daar lรช 'n pond of twee
[00:41.33] Selfs die liefde kan wag
[00:43.84] Die tyd sal leer
[00:46.64] Maar ek moet nou gaan
[00:48.72] Ek sien jou eendag weer
[00:51.87] Met die internet kan ons tog kommunikeer
[00:55.98] Ek mis die Dinsdagaand movies by die Brooklyn mall
[01:05.90] Ek mis die stoei geveg sessies as ek oor jou rol
[01:11.04] Ek mis die Sally Williams Nougat by die Groenkloof Spar
[01:16.30] Ek mis die lekker sagte leerseats van jou nuwe kar
[01:21.07] Ek mis die koffie met die skuim op en jou stywe jean
[01:25.76] Ek mis die vat van jou hande soos in 'n moviescene
[01:30.27] Ek mis jou naam op my foon en jou sms
[01:34.37] Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res
[01:38.43] Ek mis die Sondagoggend breakfast en jou DSTVee
[01:42.20] Ek mis jou liefde, jy't belowe jy vir my nog sou gee.
[01:49.33] 'n Brief in die pos is wat ons liefde was
[01:54.90] ek en jy is met die tyd belas
[01:58.12] vir die eerste maand was my hart verniel
[02:02.53] oral waar ek kom is ek 'n derde wiel
[02:07.04] maar tyd sal leer
[02:09.44] was ons woorde
[02:11.51] ek het lief was jou brief
[02:15.26] Jy's 'n poet my ding, jy moet aanhou sing
[02:18.88] Deur die internet praat ons gou gou weer.
[03:02.96]