Home 🎬 Bollywood 🎡 Pakistani 🎀 English Pop

Soutwater

πŸ‘€ Bok Van Blerk β€’ 🎼 Leading Lady (The Original Motion Picture Soundtrack) β€’ ⏱️ 3:28
🎡 1020 characters
⏱️ 3:28 duration
πŸ†” ID: 14433826

πŸ“œ Lyrics

Ek is nou
Net soos 'n man
Gehawende ruΓ―ne waar daar eens lewe was
Huiden wie se lippe
Op 'n plek
Op 'n tyd
In joune kon verdwyn en weer bekeering kry
Die windpomp draai maar daar is niks
Net stof in die krane
Ek kort jou liefde om my dors te les want hier is net trane

Ek is dors
Ek raak verlore in die strate waar ek bly
Ek is dors
Ek wil dronk raak op jou wyn
Maar hier waar ek bly is dit net sout water en woestyn
Net sout water en woestyn

Ek is nou nog
Net soos 'n man
'N verlate huis waar daar eens lewe was
Mure gevul met samesyn op 'n plek op 'n tyd
Jy was my oase in die woestyn
Die windpomp draai ek sukkel om te slaap
Ek kort jou boesem om my kop te rus hier is net klippe en sand

Ek is dors
Ek raak verlore in die strate waar ek bly
Ek is dors ek wil dronk raak op jou wyn
Maar hier waar ek bly is dit net sout water en woestyn
Net sout water en woestyn
Is dit net sout water en woestyn
Net sout water en woestyn
Ek is dors
Ek word verlore in die strate waar ek bly
Ek is dors ek wil dronk raak op jou wyn

⏱️ Synced Lyrics

[00:06.35] Ek is nou
[00:08.64] Net soos 'n man
[00:12.15] Gehawende ruΓ―ne waar daar eens lewe was
[00:20.07] Huiden wie se lippe
[00:23.17] Op 'n plek
[00:24.24] Op 'n tyd
[00:26.57] In joune kon verdwyn en weer bekeering kry
[00:33.37] Die windpomp draai maar daar is niks
[00:37.28] Net stof in die krane
[00:40.54] Ek kort jou liefde om my dors te les want hier is net trane
[00:46.73] Ek is dors
[00:50.58] Ek raak verlore in die strate waar ek bly
[00:53.66] Ek is dors
[00:57.42] Ek wil dronk raak op jou wyn
[01:00.87] Maar hier waar ek bly is dit net sout water en woestyn
[01:10.62] Net sout water en woestyn
[01:15.86] Ek is nou nog
[01:24.50] Net soos 'n man
[01:28.77] 'N verlate huis waar daar eens lewe was
[01:34.63] Mure gevul met samesyn op 'n plek op 'n tyd
[01:42.06] Jy was my oase in die woestyn
[01:48.56] Die windpomp draai ek sukkel om te slaap
[01:53.91] Ek kort jou boesem om my kop te rus hier is net klippe en sand
[02:00.19] Ek is dors
[02:06.53] Ek raak verlore in die strate waar ek bly
[02:09.12] Ek is dors ek wil dronk raak op jou wyn
[02:16.57] Maar hier waar ek bly is dit net sout water en woestyn
[02:26.12] Net sout water en woestyn
[02:29.94] Is dit net sout water en woestyn
[02:39.54] Net sout water en woestyn
[02:44.03] Ek is dors
[02:47.49] Ek word verlore in die strate waar ek bly
[02:50.79] Ek is dors ek wil dronk raak op jou wyn
[02:56.59]

⭐ Rate These Lyrics

β˜†β˜†β˜†β˜†β˜†
Average: 0.0/5 β€’ 0 ratings