Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Maak die bulle almal bokke

๐Ÿ‘ค Steve Hofmeyr โ€ข ๐ŸŽผ Toeka 2 โ€ข โฑ๏ธ 3:15
๐ŸŽต 1170 characters
โฑ๏ธ 3:15 duration
๐Ÿ†” ID: 14434314

๐Ÿ“œ Lyrics

My diagnose is 'n shocker
Daar's probleme met die bokke
Vlieg 'n trainer uit Marocco
Fire almal en die kokke
Leer die res 'n bietjie sokker
Maar maak die bulle almal bokke

Maak die bulle almal bokke
Maak die bulle almal bokke
Maak die bulle almal bokke
Maak die bulletjie 'n bul
Gee die kaalkop-leeu lokke
Leen die sharks hengelstokke

Skenk die stormers al jou rokke
Maak die fluitjies almal klokke
Want die ref is mos 'n bogger
Maar maak die bulle almal bokke
Maak die bulle almal bokke
Maak die bulle almal bokke

Maak die bulle almal bokke
Maak die bulletjie 'n bul
Kyk hoe pragtig is die manne
Kyk hoe mooi en ontspanne

Kyk so rond soos koekepanne
En hulle tel mekaar se tanne
Sonder wraak en sonder wrokke
Ag maak die bulle almal bokke
Maak die bulle almal bokke
Maak die bulle almal bokke

Maak die bulle almal bokke
Maak die bulletjie 'n bul
Maak die bulle almal bokke
Maak die bulle almal bokke

Maak die bulle almal bokke
Maak die bulletjie 'n bul
Maak die bulle almal bokke
Maak die bulle almal bokke
Maak die bulle almal bokke
Maak die bulletjie 'n bul
Maak die bulletjie 'n bul
Maak die bulletjie 'n bul
Maak die bulletjie 'n bul
Maak die bulletjie 'n bul

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings