Home 🎬 Bollywood 🎡 Pakistani 🎀 English Pop

Pampoen

πŸ‘€ Steve Hofmeyr β€’ 🎼 Grootste Platinum Treffers β€’ ⏱️ 4:04
🎡 1487 characters
⏱️ 4:04 duration
πŸ†” ID: 14434724

πŸ“œ Lyrics

Sing, sing jou woorde teen my vas
Bring jou hele lewe in 'n tas
Ek vat die trein na Bloemfontein
En die 506 na Petrus Steyn
En as jy wil, vat daar 'n bicycle

Volg, volg die grondpad teen die bult
Hol, oor die velde as jy wil
Hier wag ek die jare om
Vir 'n stofwolk op die horison
Of iets soortgelyk

Wat soos jy lyk

Ek dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
En 'n trekker wat se tyres lek
Vir alles wat ek aan jou gedoen het
Kom jy by my intrek
Ek dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
En 'n plaas wat ek afbetaal

Vir alles wat ek aan jou gedoen het
Kom jy om my te haal

Stuur, stuur my liefde vir jou ma
Maar, as jy kom, los haar net daar

Want hier's net plek vir drie van ons
Dis ek en jy en 'n af-oorhond
Sy naam is Roof, maar hy's al jare doof

Bring, bring daai goedjies wat jou pla
En ek, maak 'n ring van ogiesdraad
Ek spaar nog vir die diamant
En 'n donkiekar vir die predikant
Ek sal moet blomme leen
Tot dit eendag reΓ«n
Ek dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
En 'n trekker wat se tyres lek
Vir alles wat ek aan jou gedoen het
Kom jy by my intrek
Ek dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
En 'n plaas wat ek afbetaal
Vir alles wat ek aan jou gedoen het
Kom jy om my te haal
Ek dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
En 'n trekker wat se tyres lek
Vir alles wat ek aan jou gedoen het
Kom jy by my intrek
Ek dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
En 'n plaas wat ek afbetaal
Vir alles wat ek aan jou gedoen het
Kom jy om my te haal
Kom jy om my te haal

⏱️ Synced Lyrics

[00:08.61] Sing, sing jou woorde teen my vas
[00:16.68] Bring jou hele lewe in 'n tas
[00:24.42] Ek vat die trein na Bloemfontein
[00:27.63] En die 506 na Petrus Steyn
[00:32.63] En as jy wil, vat daar 'n bicycle
[00:40.58] Volg, volg die grondpad teen die bult
[00:48.75] Hol, oor die velde as jy wil
[00:56.79] Hier wag ek die jare om
[01:00.74] Vir 'n stofwolk op die horison
[01:04.09] Of iets soortgelyk
[01:08.57] Wat soos jy lyk
[01:12.29] Ek dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
[01:15.98] En 'n trekker wat se tyres lek
[01:20.60] Vir alles wat ek aan jou gedoen het
[01:24.03] Kom jy by my intrek
[01:28.27] Ek dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
[01:32.16] En 'n plaas wat ek afbetaal
[01:36.56] Vir alles wat ek aan jou gedoen het
[01:40.81] Kom jy om my te haal
[01:48.54] Stuur, stuur my liefde vir jou ma
[01:56.22] Maar, as jy kom, los haar net daar
[02:04.57] Want hier's net plek vir drie van ons
[02:10.21] Dis ek en jy en 'n af-oorhond
[02:12.35] Sy naam is Roof, maar hy's al jare doof
[02:20.78] Bring, bring daai goedjies wat jou pla
[02:28.53] En ek, maak 'n ring van ogiesdraad
[02:36.49] Ek spaar nog vir die diamant
[02:39.75] En 'n donkiekar vir die predikant
[02:43.96] Ek sal moet blomme leen
[02:48.01] Tot dit eendag reΓ«n
[02:52.28] Ek dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
[02:56.27] En 'n trekker wat se tyres lek
[03:00.69] Vir alles wat ek aan jou gedoen het
[03:04.21] Kom jy by my intrek
[03:08.10] Ek dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
[03:11.72] En 'n plaas wat ek afbetaal
[03:16.29] Vir alles wat ek aan jou gedoen het
[03:20.06] Kom jy om my te haal
[03:24.02] Ek dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
[03:27.83] En 'n trekker wat se tyres lek
[03:32.15] Vir alles wat ek aan jou gedoen het
[03:36.20] Kom jy by my intrek
[03:40.11] Ek dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
[03:44.14] En 'n plaas wat ek afbetaal
[03:48.30] Vir alles wat ek aan jou gedoen het
[03:52.24] Kom jy om my te haal
[03:56.52] Kom jy om my te haal
[03:59.67]

⭐ Rate These Lyrics

β˜†β˜†β˜†β˜†β˜†
Average: 0.0/5 β€’ 0 ratings