Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie

๐Ÿ‘ค Karlien Van Jaarsveld โ€ข ๐ŸŽผ Uitklophou โ€ข โฑ๏ธ 3:32
๐ŸŽต 1121 characters
โฑ๏ธ 3:32 duration
๐Ÿ†” ID: 14434771

๐Ÿ“œ Lyrics

Het ek jou gebreek, het ek jou geskeur, het
ek jou vermink met woorde,
Wat jy nie kan vergeet?
Het ek weer ontplof jou nie reg gelees, hoe
kan ek dan sรช ek's jammer,
Voor die donker wat ek vrees?
En ek wil nie kwaad gaan slaap nie, wil nie
jou seer maak nie, wil nie als verloor,
want ek kan nie eers onthou nie waaroor
het ons gestry, ek wil baklei maar net vir
jou, ek wil baklei maar net vir jou!

En ek wil nie kwaad gaan slaap nie, wil nie
jou seer maak nie, wil nie als verloor,
want ek kan nie eers onthou nie waaroor
het ons gestry, ek wil baklei maar net vir
jou, ek wil baklei ma net vir jou (ek wil baklei maar net vir jou)
(ek wil baklei maar net vir jou)
(ek wil baklei maar net vir jou)
(net vir jou)
En ek wil nie kwaad gaan slaap nie, wil nie jou seer maak nie,
wil nie als verloor,
want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry,
ek wil baklei maar net vir jou, ek wil baklei maar net vir jou
En ek wil nie kwaad gaan slaap nie, wil nie jou seer maak nie,
wil nie als verloor,
want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry,
ek wil baklei maar net vir jou, ek wil baklei maar net vir jou

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings