Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Witblits

👤 Eloff 🎼 Hittegolf ⏱️ 3:07
🎵 1778 characters
⏱️ 3:07 duration
🆔 ID: 14518221

📜 Lyrics

Tyres vol stof dink ek's by die location
Ek hoor vir Siri sê you've reached your destination
Die mielies hier staan hoër as ek
Ek dink ek's by die regte plek
Want ek's 'n stad's jaap wat nie twee keer vir kakie sou kyk nie
Probeer die camo aan maar sien nie hoe dit aan my lyk nie
Ek ry 'n Polo haar Pa ry John Deer
Kan iemand net vir my 'n bietjie rigting gee?
In die verte hoor ek iemand fluit
Hy sê tjom kom ek help jou uit
Los daai sneakers sit Ricus op die speakers
Trek 'n lekker kort broek aan
Raak verlore in die camo
Pick up lines vir amo, ons gaan rokkies jag
Vanaand stel ons ons ogies in op die bokkies wat so spring
Mis die kop skiet vir die hart
Jy kan die skinny jeans los dis 'n witblits kuier vanaand
Rokkies so styf asof dit aan gespry is
Boeing kick start met daai bene wat so bruin is
Van ure se ploeg gesleep en geswoeg op die plaas
Korrel ingestel sy's die blond by die bar
Vra haai daar slaai blaar is jy beskikbaar
Of gaan jou Pa my moer as ons dans op die vloer?
Gaan jou Pa my moer?
Sy weet mos hoe 'n boerboel byt
Sy sê Ellof kom ek help jou uit
Los daai sneakers sit Ricus op die speakers
Trek 'n lekker kort broek aan
Raak verlore in die camo
Pick up lines vir amo, ons gaan rokkies jag
Vanaand stel ons ons ogies in op die bokkies wat so spring
Mis die kop skiet vir die hart
Jy kan die skinny jeans los, dis 'n witblits kuier vanaand
Dis 'n witblits kuier vanaand
Dis 'n witblits kuier vanaand
Los daai sneakers sit Ricus op die speakers
Trek 'n lekker kort broek aan
Raak verlore in die camo
Pick up lines vir amo ons gaan rokkies jag
Vanaand stel ons ons ogies in op die bokkies wat so spring
Mis die kop skiet vir die hart
Jy kan die skinny jeans los, dis 'n witblits kuier vanaand
Jy kan die skinny jeans los, dis 'n witblits kuier vanaand

⏱️ Synced Lyrics

[00:03.46] Tyres vol stof dink ek's by die location
[00:06.87] Ek hoor vir Siri sê you've reached your destination
[00:10.52] Die mielies hier staan hoër as ek
[00:13.69] Ek dink ek's by die regte plek
[00:16.85] Want ek's 'n stad's jaap wat nie twee keer vir kakie sou kyk nie
[00:20.71] Probeer die camo aan maar sien nie hoe dit aan my lyk nie
[00:24.63] Ek ry 'n Polo haar Pa ry John Deer
[00:27.52] Kan iemand net vir my 'n bietjie rigting gee?
[00:30.78] In die verte hoor ek iemand fluit
[00:34.19] Hy sê tjom kom ek help jou uit
[00:37.90] Los daai sneakers sit Ricus op die speakers
[00:41.79] Trek 'n lekker kort broek aan
[00:45.23] Raak verlore in die camo
[00:47.03] Pick up lines vir amo, ons gaan rokkies jag
[00:51.58] Vanaand stel ons ons ogies in op die bokkies wat so spring
[00:56.25] Mis die kop skiet vir die hart
[00:59.44] Jy kan die skinny jeans los dis 'n witblits kuier vanaand
[01:10.70] Rokkies so styf asof dit aan gespry is
[01:14.69] Boeing kick start met daai bene wat so bruin is
[01:18.13] Van ure se ploeg gesleep en geswoeg op die plaas
[01:24.98] Korrel ingestel sy's die blond by die bar
[01:28.15] Vra haai daar slaai blaar is jy beskikbaar
[01:31.72] Of gaan jou Pa my moer as ons dans op die vloer?
[01:34.91] Gaan jou Pa my moer?
[01:38.33] Sy weet mos hoe 'n boerboel byt
[01:41.89] Sy sê Ellof kom ek help jou uit
[01:45.77] Los daai sneakers sit Ricus op die speakers
[01:49.55] Trek 'n lekker kort broek aan
[01:52.64] Raak verlore in die camo
[01:55.02] Pick up lines vir amo, ons gaan rokkies jag
[01:58.95] Vanaand stel ons ons ogies in op die bokkies wat so spring
[02:04.20] Mis die kop skiet vir die hart
[02:07.19] Jy kan die skinny jeans los, dis 'n witblits kuier vanaand
[02:20.06] Dis 'n witblits kuier vanaand
[02:27.48] Dis 'n witblits kuier vanaand
[02:30.04] Los daai sneakers sit Ricus op die speakers
[02:33.09] Trek 'n lekker kort broek aan
[02:36.32] Raak verlore in die camo
[02:38.45] Pick up lines vir amo ons gaan rokkies jag
[02:42.67] Vanaand stel ons ons ogies in op die bokkies wat so spring
[02:47.52] Mis die kop skiet vir die hart
[02:50.96] Jy kan die skinny jeans los, dis 'n witblits kuier vanaand
[02:57.95] Jy kan die skinny jeans los, dis 'n witblits kuier vanaand
[03:03.23]

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings