Vlam In Die Wind
🎵 1469 characters
⏱️ 3:25 duration
🆔 ID: 14603836
📜 Lyrics
Waar daar 'n rokie rook
Brand daar 'n vuur
En waar ons harte brand
Kan jy die wind maar stuur
Winde wat om ons waai
Maak ons sterk
Al wat dit vat is bloed en sweet en 'n bietjie werk
En waar ons harte brand
Kan jy die wind maar stuur
Ons is hier
Ons is hier
Want ons dans dans
Soos 'n vlam in die wind
Niks wat aan ons kan vat
Of aan die grond vasbind
Sê Eh yoh
Ja ek sê jou
Ons waai waai
Soos 'n vlam in die wind
Heen en weer kan maar probeer
Ons sal die lewe vind
Sê eh yoh
Ja ek sê jou
Soos 'n vlam in die wind
Soos 'n vlam in die wind
Soos 'n vlam in die wind
Saam vasgebind in flint
Verander vonk in 'n vuur
Die donker maak mens blind
Totdat ons lig uitstuur
Winde wat ons omwaai gee ons krag
Ons sal brand van die skemer tot die nuwe dag
En waar ons harte brand
Kan jy die wind maar stuur
Ons is hier
Ons is hier
Want ons dans dans
Soos 'n vlam in die wind
Niks wat aan ons kan vat
Of aan die grond vasbind
Sê Eh yoh
Ja ek sê jou
Ons waai waai
Soos 'n vlam in die wind
Heen en weer kan maar probeer
Ons sal die lewe vind
Sê eh yoh
Ja ek sê jou
Soos 'n vlam in die wind
Soos 'n vlam in die wind
Soos 'n vlam in die wind
Want ons dans dans
Soos 'n vlam in die wind
Niks wat aan ons kan vat
Of aan die grond vasbind
Sê Eh yoh
Ja ek sê jou
Ons waai waai
Soos 'n vlam in die wind
Heen en weer kan maar probeer
Ons sal die lewe vind
Sê eh yoh
Ja ek sê jou
Soos 'n vlam in die wind
Soos 'n vlam in die wind
Soos 'n vlam in die wind
Brand daar 'n vuur
En waar ons harte brand
Kan jy die wind maar stuur
Winde wat om ons waai
Maak ons sterk
Al wat dit vat is bloed en sweet en 'n bietjie werk
En waar ons harte brand
Kan jy die wind maar stuur
Ons is hier
Ons is hier
Want ons dans dans
Soos 'n vlam in die wind
Niks wat aan ons kan vat
Of aan die grond vasbind
Sê Eh yoh
Ja ek sê jou
Ons waai waai
Soos 'n vlam in die wind
Heen en weer kan maar probeer
Ons sal die lewe vind
Sê eh yoh
Ja ek sê jou
Soos 'n vlam in die wind
Soos 'n vlam in die wind
Soos 'n vlam in die wind
Saam vasgebind in flint
Verander vonk in 'n vuur
Die donker maak mens blind
Totdat ons lig uitstuur
Winde wat ons omwaai gee ons krag
Ons sal brand van die skemer tot die nuwe dag
En waar ons harte brand
Kan jy die wind maar stuur
Ons is hier
Ons is hier
Want ons dans dans
Soos 'n vlam in die wind
Niks wat aan ons kan vat
Of aan die grond vasbind
Sê Eh yoh
Ja ek sê jou
Ons waai waai
Soos 'n vlam in die wind
Heen en weer kan maar probeer
Ons sal die lewe vind
Sê eh yoh
Ja ek sê jou
Soos 'n vlam in die wind
Soos 'n vlam in die wind
Soos 'n vlam in die wind
Want ons dans dans
Soos 'n vlam in die wind
Niks wat aan ons kan vat
Of aan die grond vasbind
Sê Eh yoh
Ja ek sê jou
Ons waai waai
Soos 'n vlam in die wind
Heen en weer kan maar probeer
Ons sal die lewe vind
Sê eh yoh
Ja ek sê jou
Soos 'n vlam in die wind
Soos 'n vlam in die wind
Soos 'n vlam in die wind
⏱️ Synced Lyrics
[00:01.09] Waar daar 'n rokie rook
[00:03.94] Brand daar 'n vuur
[00:07.82] En waar ons harte brand
[00:10.72] Kan jy die wind maar stuur
[00:15.78] Winde wat om ons waai
[00:17.88] Maak ons sterk
[00:18.94] Al wat dit vat is bloed en sweet en 'n bietjie werk
[00:22.67] En waar ons harte brand
[00:25.06] Kan jy die wind maar stuur
[00:27.95] Ons is hier
[00:31.30] Ons is hier
[00:34.76] Want ons dans dans
[00:36.81] Soos 'n vlam in die wind
[00:38.47] Niks wat aan ons kan vat
[00:40.33] Of aan die grond vasbind
[00:42.18] Sê Eh yoh
[00:45.31] Ja ek sê jou
[00:49.05] Ons waai waai
[00:51.12] Soos 'n vlam in die wind
[00:52.72] Heen en weer kan maar probeer
[00:54.56] Ons sal die lewe vind
[00:56.37] Sê eh yoh
[00:59.56] Ja ek sê jou
[01:02.71] Soos 'n vlam in die wind
[01:09.57] Soos 'n vlam in die wind
[01:16.72] Soos 'n vlam in die wind
[01:19.39] Saam vasgebind in flint
[01:21.93] Verander vonk in 'n vuur
[01:26.43] Die donker maak mens blind
[01:29.08] Totdat ons lig uitstuur
[01:34.09] Winde wat ons omwaai gee ons krag
[01:36.91] Ons sal brand van die skemer tot die nuwe dag
[01:40.62] En waar ons harte brand
[01:43.33] Kan jy die wind maar stuur
[01:45.92] Ons is hier
[01:49.61] Ons is hier
[01:53.09] Want ons dans dans
[01:54.97] Soos 'n vlam in die wind
[01:56.56] Niks wat aan ons kan vat
[01:58.34] Of aan die grond vasbind
[02:00.42] Sê Eh yoh
[02:03.87] Ja ek sê jou
[02:07.22] Ons waai waai
[02:09.32] Soos 'n vlam in die wind
[02:10.94] Heen en weer kan maar probeer
[02:12.75] Ons sal die lewe vind
[02:14.61] Sê eh yoh
[02:17.85] Ja ek sê jou
[02:20.98] Soos 'n vlam in die wind
[02:28.14] Soos 'n vlam in die wind
[02:34.77] Soos 'n vlam in die wind
[02:37.46] Want ons dans dans
[02:39.59] Soos 'n vlam in die wind
[02:41.13] Niks wat aan ons kan vat
[02:42.66] Of aan die grond vasbind
[02:44.78] Sê Eh yoh
[02:48.25] Ja ek sê jou
[02:51.96] Ons waai waai
[02:53.71] Soos 'n vlam in die wind
[02:55.37] Heen en weer kan maar probeer
[02:57.23] Ons sal die lewe vind
[02:59.01] Sê eh yoh
[03:02.78] Ja ek sê jou
[03:05.15] Soos 'n vlam in die wind
[03:12.43] Soos 'n vlam in die wind
[03:19.20] Soos 'n vlam in die wind
[03:23.75]
[00:03.94] Brand daar 'n vuur
[00:07.82] En waar ons harte brand
[00:10.72] Kan jy die wind maar stuur
[00:15.78] Winde wat om ons waai
[00:17.88] Maak ons sterk
[00:18.94] Al wat dit vat is bloed en sweet en 'n bietjie werk
[00:22.67] En waar ons harte brand
[00:25.06] Kan jy die wind maar stuur
[00:27.95] Ons is hier
[00:31.30] Ons is hier
[00:34.76] Want ons dans dans
[00:36.81] Soos 'n vlam in die wind
[00:38.47] Niks wat aan ons kan vat
[00:40.33] Of aan die grond vasbind
[00:42.18] Sê Eh yoh
[00:45.31] Ja ek sê jou
[00:49.05] Ons waai waai
[00:51.12] Soos 'n vlam in die wind
[00:52.72] Heen en weer kan maar probeer
[00:54.56] Ons sal die lewe vind
[00:56.37] Sê eh yoh
[00:59.56] Ja ek sê jou
[01:02.71] Soos 'n vlam in die wind
[01:09.57] Soos 'n vlam in die wind
[01:16.72] Soos 'n vlam in die wind
[01:19.39] Saam vasgebind in flint
[01:21.93] Verander vonk in 'n vuur
[01:26.43] Die donker maak mens blind
[01:29.08] Totdat ons lig uitstuur
[01:34.09] Winde wat ons omwaai gee ons krag
[01:36.91] Ons sal brand van die skemer tot die nuwe dag
[01:40.62] En waar ons harte brand
[01:43.33] Kan jy die wind maar stuur
[01:45.92] Ons is hier
[01:49.61] Ons is hier
[01:53.09] Want ons dans dans
[01:54.97] Soos 'n vlam in die wind
[01:56.56] Niks wat aan ons kan vat
[01:58.34] Of aan die grond vasbind
[02:00.42] Sê Eh yoh
[02:03.87] Ja ek sê jou
[02:07.22] Ons waai waai
[02:09.32] Soos 'n vlam in die wind
[02:10.94] Heen en weer kan maar probeer
[02:12.75] Ons sal die lewe vind
[02:14.61] Sê eh yoh
[02:17.85] Ja ek sê jou
[02:20.98] Soos 'n vlam in die wind
[02:28.14] Soos 'n vlam in die wind
[02:34.77] Soos 'n vlam in die wind
[02:37.46] Want ons dans dans
[02:39.59] Soos 'n vlam in die wind
[02:41.13] Niks wat aan ons kan vat
[02:42.66] Of aan die grond vasbind
[02:44.78] Sê Eh yoh
[02:48.25] Ja ek sê jou
[02:51.96] Ons waai waai
[02:53.71] Soos 'n vlam in die wind
[02:55.37] Heen en weer kan maar probeer
[02:57.23] Ons sal die lewe vind
[02:59.01] Sê eh yoh
[03:02.78] Ja ek sê jou
[03:05.15] Soos 'n vlam in die wind
[03:12.43] Soos 'n vlam in die wind
[03:19.20] Soos 'n vlam in die wind
[03:23.75]