Home 🎬 Bollywood 🎡 Pakistani 🎀 English Pop

Ons Twee Genoeg (feat. Marissa)

πŸ‘€ Barto β€’ 🎼 OASE β€’ ⏱️ 4:02
🎡 1692 characters
⏱️ 4:02 duration
πŸ†” ID: 14794505

πŸ“œ Lyrics

Stille water, dieper grond
Elke woord uit jou mond
Los die wΓͺreld by die deur
Kom en lΓͺ langs my neer
Ek vra min
Jy gee meer as wat ek twyfel
Jy's altyd hier
Maar net vir jou kan ek sΓͺ
Ek het asem nodig
Net om vir jou te belowe
Dat soms is net ons twee genoeg
Ons twee genoeg
En al gaan die ligte af
Die krane toe, die musiek word sag
Weet ek is net ons twee genoeg
Ons twee genoeg
Om alles alleen te dra maak mens moeg
Darem is net ons twee genoeg
Oh oh oh
Oh oh oh oh
Darem is net ons twee genoeg
Ons twee genoeg
Gras is groener waar mens kyk
As die glas half vol lyk
Ek het baie jy het meer
Sonder als bly ons twee
Ek soek min
Maar jy vind meer wat in my wegkruip
Jy's altyd hier en net vir jou wil ek sΓͺ
Ek het asem nodig
Net om vir jou te belowe
Dat soms is net ons twee genoeg
Ons twee genoeg
En al gaan die ligte af
Die krane toe, die musiek word sag
Weet ek is net ons twee genoeg
Ons twee genoeg
Om alles alleen te dra maak mens moeg
Darem is net ons twee genoeg
Oh oh oh
Oh oh oh oh
Darem is net ons twee genoeg
Ons twee genoeg
Oh oh oh
Oh oh oh oh
Darem is net ons twee genoeg
Ons twee genoeg
Ek het asem nodig
Om jou te belowe
Dat soms is net ons twee genoeg
En al gaan die ligte af
Die krane toe, die musiek word sag
Weet ek is net ons twee genoeg
Weet ek is net ons twee genoeg
Ek het asem nodig
Net om vir jou te belowe
Dat soms is net ons twee genoeg
Ons twee genoeg
En al gaan die ligte af
Die krane toe, die musiek word sag
Weet ek is net ons twee genoeg
Ons twee genoeg
Om alles alleen te dra maak mens moeg
Darem is net ons twee genoeg
Oh oh oh
Oh oh oh oh
Darem is net ons twee genoeg
Ons twee genoeg
Om alles alleen te dra maak mens moeg
Darem is net ons twee genoeg

⭐ Rate These Lyrics

β˜†β˜†β˜†β˜†β˜†
Average: 0.0/5 β€’ 0 ratings