Home 🎬 Bollywood 🎡 Pakistani 🎀 English Pop

Waar's Jy? (feat. Jan Blohm)

πŸ‘€ Herman Kleinhans β€’ 🎼 Ruite Oop β€’ ⏱️ 3:54
🎡 1324 characters
⏱️ 3:54 duration
πŸ†” ID: 14810363

πŸ“œ Lyrics

Word wakker, word wakker
Ek sal my longe uitblaas
As jy mooi vra en stilstaan teen die muur
My jasse, my jasse sal ek elkeen ophang
As die bloed kan vervang word met bier
Daai spook, daai spook het my destyds beloof
Dat sy bloed sal kan trek as ek wou
As ek net my wonde kan lek
Sal ek daai sunset vir jou verf
Maar die Karoo is aan't vrek
En ons sukkel
Stuur maar my groete aan die broers
En die susters wat weet hoe
Om die blues te waardeer en die ups en downs te hanteer
Daai grot waarin ek bly het my lankal gesΓͺ
Ek moet omsien na die meester daar bo
Maar ek skuil, ek skuil en my skoen is al vuil
Maar ek sweer ek sal staan by wat ek sΓͺ
As ek net my wonde kan lek
Sal ek daai sunset vir jou verf
Maar die Karoo is aan't vrek
En ons sukkel
Stuur maar my groete aan die broers
En die susters wat weet hoe
Om die blues te waardeer en die ups en downs te hanteer
Die dinge van die stad, ek het al eenkeer verdwaal
En my broers is steeds vir my kwaad oor waar ek skuil
Waar's jy my lief? Ek dink die mense is siek
Daar is niemand meer wat in angels believe
As ek net my wonde kan lek
Sal ek daai sunset vir jou verf
Maar die Karoo is aan't vrek
En ons sukkel
Stuur maar my groete aan die broers
En die susters wat weet hoe
Om die blues te waardeer en die ups en downs te hanteer
Waar's jy my lief ek dink die mense is siek

⏱️ Synced Lyrics

[00:07.83] Word wakker, word wakker
[00:10.12] Ek sal my longe uitblaas
[00:12.43] As jy mooi vra en stilstaan teen die muur
[00:17.22] My jasse, my jasse sal ek elkeen ophang
[00:21.85] As die bloed kan vervang word met bier
[00:26.88] Daai spook, daai spook het my destyds beloof
[00:31.40] Dat sy bloed sal kan trek as ek wou
[00:37.68] As ek net my wonde kan lek
[00:42.68] Sal ek daai sunset vir jou verf
[00:47.25] Maar die Karoo is aan't vrek
[00:52.44] En ons sukkel
[00:57.29] Stuur maar my groete aan die broers
[01:01.85] En die susters wat weet hoe
[01:06.42] Om die blues te waardeer en die ups en downs te hanteer
[01:17.40] Daai grot waarin ek bly het my lankal gesΓͺ
[01:22.05] Ek moet omsien na die meester daar bo
[01:26.72] Maar ek skuil, ek skuil en my skoen is al vuil
[01:31.62] Maar ek sweer ek sal staan by wat ek sΓͺ
[01:37.94] As ek net my wonde kan lek
[01:42.49] Sal ek daai sunset vir jou verf
[01:47.54] Maar die Karoo is aan't vrek
[01:52.49] En ons sukkel
[01:57.15] Stuur maar my groete aan die broers
[02:01.95] En die susters wat weet hoe
[02:06.99] Om die blues te waardeer en die ups en downs te hanteer
[02:17.29] Die dinge van die stad, ek het al eenkeer verdwaal
[02:21.95] En my broers is steeds vir my kwaad oor waar ek skuil
[02:29.64] Waar's jy my lief? Ek dink die mense is siek
[02:33.91] Daar is niemand meer wat in angels believe
[03:04.34] As ek net my wonde kan lek
[03:09.26] Sal ek daai sunset vir jou verf
[03:14.15] Maar die Karoo is aan't vrek
[03:19.15] En ons sukkel
[03:23.90] Stuur maar my groete aan die broers
[03:28.47] En die susters wat weet hoe
[03:33.21] Om die blues te waardeer en die ups en downs te hanteer
[03:44.20] Waar's jy my lief ek dink die mense is siek
[03:49.66]

⭐ Rate These Lyrics

β˜†β˜†β˜†β˜†β˜†
Average: 0.0/5 β€’ 0 ratings