Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Jonkbly - Party Remix

๐Ÿ‘ค Broers โ€ข ๐ŸŽผ Broers (Party Remix) โ€ข โฑ๏ธ 3:20
๐ŸŽต 1170 characters
โฑ๏ธ 3:20 duration
๐Ÿ†” ID: 14929746

๐Ÿ“œ Lyrics

Ek sal doen net wat ek wil
Ek sal sรช net wat ek wil
Ek sal gaan net waar ek wil
Want ek kan, want ek is jonk

Ek sal lewe van dag tot dag
Ek sal party in die nag
Ek sal altyd laaste lag
Want ek kan, want ek is jonk

Vir die res van my lewe wil ek jonk bly
Vir die res van my lewe wil ek jonk bly
Wil die lekker lewe leef tot in die ewigheid
Saam met jou
Ek wil jonk bly

Ek sal doen net wat ek wil
Ek sal sรช net wat ek wil
Ek sal gaan net waar ek wil
Want ek kan, want ek is jonk

Jy kan my pik net soos 'n slang
Maar vir niks is ek'ie bang
Ek sal lewe vir vandag
Want ek kan, want ek is jonk

Vir die res van my lewe wil ek jonk bly
Vir die res van my lewe wil ek jonk bly
Wil die lekker lewe leef tot in die ewigheid
Saam met jou
Ek wil jonk bly

Ek sal doen net wat ek wil
Ek sal sรช net wat ek wil
Ek sal gaan net waar ek wil
Want ek kan, want ek is jonk

Vir die res van my lewe wil ek jonk bly
Vir die res van my lewe wil ek jonk bly
Wil die lekker lewe leef tot in die ewigheid
Saam met jou
Ek wil jonk bly

Vir die res van my lewe wil ek jonk bly
Vir die res van my lewe wil ek jonk bly
Wil die lekker lewe leef tot in die ewigheid
Saam met jou
Ek wil jonk bly

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings