Wat Is 'n Huis
๐ต 683 characters
โฑ๏ธ 2:39 duration
๐ ID: 15605192
๐ Lyrics
Daar's 'n foto langs my bed en dit is die laaste stuk bewys
Dat ek en jy eens op 'n tyd, mekaar in die oรซ kon kyk
Maar wat is 'n huis, sonder jou by my
Net 'n geraamte sonder vleis
Als wat ek het kan maar soos mis voor die son verdwyn
As ek dit sonder jou moet kry
Hierdie gange altyd vol hoop skielik nou so stil
Ek wens ek kon jou stem nog een keer hoor al moet jy op my gil