Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Lief

๐Ÿ‘ค Jacob Swann โ€ข ๐ŸŽผ Brother โ€ข โฑ๏ธ 3:16
๐ŸŽต 896 characters
โฑ๏ธ 3:16 duration
๐Ÿ†” ID: 15652528

๐Ÿ“œ Lyrics

My vrese is vergete, met jou hier aan my sy
Ek is seker als is beter, as jy vertoef by my

Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg, is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my
Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg, is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my

Miskien praat ek te vining, dis 'n moontlkheid
Maar ek bemin jou inniglik, ek wens ek kon jou wys

Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg, is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my
Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg, is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my

Maar sien jy ek staan
Nogsteeds hier voor jou deur
So deurmekaar na alles wat gebeur het
Al wat ek vra is dat jy nooit vergeet
Hoe dit was toe ons net ons kon wees

Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg, is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my
Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg, is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings