Home 🎬 Bollywood 🎡 Pakistani 🎀 English Pop

Al Het Ek Niks

πŸ‘€ Jacob Swann β€’ 🎼 Brother β€’ ⏱️ 3:12
🎡 1194 characters
⏱️ 3:12 duration
πŸ†” ID: 15697565

πŸ“œ Lyrics

My veters flenters en my sole geskeur
Maar ek sal aanhou stap tot by jou en tot by jou deur
Ek lyk na min, maar ek voel na soveel meer
Al het ek niks nie, kan jy dit kry
Al het ek niks nie, kan jy dit kry

My hemp gekreukel, maar tenminste skoon gewas
Eks op die plaas en jy bly in 'n ander klas
Ek weet dalk min, maar ek weet dat ons twee pas
Al het ek niks nie, kan jy dit kry
Al het ek niks nie, kan jy dit kry

Was daar ooit te min gewees, te min om van te leef
Was daar ooit te min gewees
Was daar ooit te min gewees, te min om van te leef
Was daar ooit te min gewees

Dalk moet ek hoop, dalk moet ek smeek
Dalk moet ek bid, want dit bring dan die reΓ«n
En ek voel soos droeΓ« grond voor die Here hom seΓ«n
Al het ek niks nie, kan jy dit kry
Al het ek niks nie, kan jy dit kry

Was daar ooit te min gewees, te min om van te leef
Was daar ooit te min gewees
Was daar ooit te min gewees, te min om van te leef
Was daar ooit te min gewees

Ek raak bekommerd oor hoe jy maak
Oor iemand anders, wat jou weg wil vat
Want hy sal jou als gee behalwe sy hart
Al het ek niks nie, kan jy dit kry
Al het ek niks nie, kan jy dit kry
Al het ek niks nie, kan jy dit kry
Al het ek niks nie, kan jy dit kry

⭐ Rate These Lyrics

β˜†β˜†β˜†β˜†β˜†
Average: 0.0/5 β€’ 0 ratings