Jy Is My Liefling (Afrikaaner)
π΅ 455 characters
β±οΈ 1:45 duration
π ID: 15764740
π Lyrics
Jy is my liefling en ek is so bly
Hier die tyd is verby en jy wag nou vir my
Daar by jou woning sien ek weer die lug
En ek weet jy, my liefling, is terug
As die maan opkom oor die velde
En die sterretjies skyn in die lug
Dan voel ek so lief vir die wΓͺreld
O ek weet my liefling is nou terug
Jy is my liefling en ek kom vanaand
Met die pad deur die land, deur die hek by die rant
Hier by Oom Willem hoor jy die geblaf
En jy hoor nou die draf van my perd

β±οΈ Synced Lyrics
[00:07.48] Jy is my liefling en ek is so bly
[00:15.54] Hier die tyd is verby en jy wag nou vir my
[00:23.24] Daar by jou woning sien ek weer die lug
[00:30.09] En ek weet jy, my liefling, is terug
[00:36.89] As die maan opkom oor die velde
[00:46.35] En die sterretjies skyn in die lug
[00:53.44] Dan voel ek so lief vir die wΓͺreld
[01:00.31] O ek weet my liefling is nou terug
[01:08.73] Jy is my liefling en ek kom vanaand
[01:15.46] Met die pad deur die land, deur die hek by die rant
[01:23.05] Hier by Oom Willem hoor jy die geblaf
[01:31.35] En jy hoor nou die draf van my perd
[01:41.10]