Home 🎬 Bollywood 🎡 Pakistani 🎀 English Pop

Heiden Heiland

πŸ‘€ Fokofpolisiekar β€’ 🎼 Swanesang β€’ ⏱️ 4:16
🎡 1343 characters
⏱️ 4:16 duration
πŸ†” ID: 16499393

πŸ“œ Lyrics

Heiden heiland
'n Klapsoen het my onkant gevang
My lewer mis ons tye saam, 'n neofiet van neongeaard
Verdierlik, losbandig, nadoodse ondersoek sou bepaal
Vals hoop, vals tande, vals hart
Vermy vir my, vermy vir my
In 'n monochroom diskoteek het ek my een voet in die graf gesteek
Die troukoors is so dik dis tasbaar, dit laat my nekhare rys
Jy wil nie, nie nou nie
Ek wil jou ys breek maar jou water wil nie stol nie
En jy was 'n kind en al die helder wete van bloed en maagdelikheid was eenmaal in jou oΓ«
Onbevlek en half bewusteloos
Vergewe my, my doodgeid en al die ouens lyk half skeef hier
Ek wil nie op die dansbaan broeknaai nie
My lotus my roos
My vingers sny deur jou dorings ek wil jou seermaak en ek wil seerkry
Vermy vir my, vermy vir my
'n Meteoriese reis na die noorderlig, 'n valskerm vir ingeval ons spring
Dis ver, ons tuig is aanmekaar geslaan, lukraak aanmekaar geslaan
Ek wil nie uitbrand nie
Jy't op my gemors en nie jammer gesΓͺ nie
En ek was 'n kind en al die helder wete van bloed en maagdelikheid bly eenmaal in my oΓ«
Ek soek myself
Het jy hom dalk gesien, hy's 'n paar jaar jonger en sy hare is korter
Hy dink nie dat daar iemand is
Wat hom agtervolg nie
Jy ken my nie vir lank nie
Daar is nog niks wat jy verkeerd kon doen nie
En jy was 'n kind en al die helder wete van bloed en maagdelikheid bly altyd in jou oΓ«

⏱️ Synced Lyrics

[00:12.72] Heiden heiland
[00:16.99] 'n Klapsoen het my onkant gevang
[00:20.73] My lewer mis ons tye saam, 'n neofiet van neongeaard
[00:30.76] Verdierlik, losbandig, nadoodse ondersoek sou bepaal
[00:37.60] Vals hoop, vals tande, vals hart
[00:40.92] Vermy vir my, vermy vir my
[00:47.89] In 'n monochroom diskoteek het ek my een voet in die graf gesteek
[00:54.57] Die troukoors is so dik dis tasbaar, dit laat my nekhare rys
[01:03.06] Jy wil nie, nie nou nie
[01:08.62] Ek wil jou ys breek maar jou water wil nie stol nie
[01:16.11] En jy was 'n kind en al die helder wete van bloed en maagdelikheid was eenmaal in jou oΓ«
[01:35.80] Onbevlek en half bewusteloos
[01:39.40] Vergewe my, my doodgeid en al die ouens lyk half skeef hier
[01:45.28] Ek wil nie op die dansbaan broeknaai nie
[01:53.33] My lotus my roos
[01:55.93] My vingers sny deur jou dorings ek wil jou seermaak en ek wil seerkry
[02:02.54] Vermy vir my, vermy vir my
[02:10.11] 'n Meteoriese reis na die noorderlig, 'n valskerm vir ingeval ons spring
[02:16.34] Dis ver, ons tuig is aanmekaar geslaan, lukraak aanmekaar geslaan
[02:24.75] Ek wil nie uitbrand nie
[02:32.03] Jy't op my gemors en nie jammer gesΓͺ nie
[02:38.48] En ek was 'n kind en al die helder wete van bloed en maagdelikheid bly eenmaal in my oΓ«
[03:04.76] Ek soek myself
[03:07.10] Het jy hom dalk gesien, hy's 'n paar jaar jonger en sy hare is korter
[03:17.48] Hy dink nie dat daar iemand is
[03:22.42] Wat hom agtervolg nie
[03:33.24] Jy ken my nie vir lank nie
[03:40.66] Daar is nog niks wat jy verkeerd kon doen nie
[03:47.09] En jy was 'n kind en al die helder wete van bloed en maagdelikheid bly altyd in jou oΓ«

⭐ Rate These Lyrics

β˜†β˜†β˜†β˜†β˜†
Average: 0.0/5 β€’ 0 ratings