Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Vasbeslote Korporasie (Deel 1)

๐Ÿ‘ค Fokofpolisiekar โ€ข ๐ŸŽผ Swanesang โ€ข โฑ๏ธ 4:07
๐ŸŽต 1034 characters
โฑ๏ธ 4:07 duration
๐Ÿ†” ID: 17078809

๐Ÿ“œ Lyrics

Dink internasionaal
Dink globaal tree op lokaal
'n Skaap skree wolf
En al die skape glo hom
Die lewe maak sy voordeur toe en los die balkon skuifdeur oop
Vir jou om by af te spring vir jou vir jou om by uit te spring
Geld is god
Prys alles, prys hom, Here help ons
Help seker nie
Daar is niks wat menslik is van ons verwag nie
Met 'n kop vol suur
Probeer ek voel of iets
Dit daal op my
Op my onderbewussyn
Al wat ek voel is siek
Al wat ek voel is siek
Geld is god
Prys alles, prys hom, Here help ons
Vrou huil in geheim soms voor goeie vriendinne
Besigheid verloop al gaan hoof van departement dood
Ek droom
Dis al wat deesdae werklik is
'n Mens sou hoop
Dat die geskrywery kan een bring tot dieper insig
Dieper water stiller grond
Ek vat myself vir 'n doos as ek saam met jou is
Eintlik wil ek net huis toe gaan
Hierdie mense ken my nie
Hierdie mense ken my nie
Die lewe maak sy voordeur toe
En los die balkon skuifdeur oop
Vir jou om by af te spring vir jou
Vir jou om by uit te spring
Geld is god
Prys alles, prys hom
Here help ons

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:21.90] Dink internasionaal
[00:26.04] Dink globaal tree op lokaal
[00:31.10] 'n Skaap skree wolf
[00:35.15] En al die skape glo hom
[00:38.82] Die lewe maak sy voordeur toe en los die balkon skuifdeur oop
[00:46.43] Vir jou om by af te spring vir jou vir jou om by uit te spring
[00:52.97] Geld is god
[00:56.61] Prys alles, prys hom, Here help ons
[01:06.04] Help seker nie
[01:10.00] Daar is niks wat menslik is van ons verwag nie
[01:16.69] Met 'n kop vol suur
[01:20.29] Probeer ek voel of iets
[01:23.95] Dit daal op my
[01:27.17] Op my onderbewussyn
[01:30.63] Al wat ek voel is siek
[01:34.23] Al wat ek voel is siek
[01:37.50] Geld is god
[01:41.11] Prys alles, prys hom, Here help ons
[01:58.10] Vrou huil in geheim soms voor goeie vriendinne
[02:05.57] Besigheid verloop al gaan hoof van departement dood
[02:12.33] Ek droom
[02:15.83] Dis al wat deesdae werklik is
[02:19.42] 'n Mens sou hoop
[02:23.11] Dat die geskrywery kan een bring tot dieper insig
[02:31.03] Dieper water stiller grond
[02:35.08] Ek vat myself vir 'n doos as ek saam met jou is
[02:43.87] Eintlik wil ek net huis toe gaan
[02:49.70] Hierdie mense ken my nie
[02:53.75] Hierdie mense ken my nie
[03:12.52] Die lewe maak sy voordeur toe
[03:15.69] En los die balkon skuifdeur oop
[03:19.40] Vir jou om by af te spring vir jou
[03:23.25] Vir jou om by uit te spring
[03:26.29] Geld is god
[03:29.90] Prys alles, prys hom
[03:33.25] Here help ons

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings