Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Staan 'n Bietjie

๐Ÿ‘ค Dozi โ€ข ๐ŸŽผ Siyaya, Ons Gaan..... โ€ข โฑ๏ธ 3:19
๐ŸŽต 1038 characters
โฑ๏ธ 3:19 duration
๐Ÿ†” ID: 17257241

๐Ÿ“œ Lyrics

Ek soek jou in my wynglas, ek soek jou in my dop
Jy loop hier rond in my kop
Ek soek jou bietjie hier, ek soek jou bietjie daar
Maar waar is jy my bok?
Staan net n bietjie stil, ek wil jou vra
Staan net n bietjie stil, hoe gaan dit met jou ma?
Oh, ek soek jou in my burger, ek soek jou in my bun
Jy maak my knieรซ lam
Ek lief jou in die more, ek lief jou in die aand
Maar waar was jy gistraand?
Staan net n bietjie stil, ek wil jou vra
Staan net n bietjie stil, hoe gaan dit met jou ma?
Ek wil graag met jou praat, n duisend maak of wat
Jy draai net om en laat spat
Jy waai hier in, en jy waai weer hier uit
Maak op jou mind en besluit
Staan net n bietjie stil, ek wil jou vra
Staan net n bietjie stil, hoe gaan dit met jou ma? ...
Oh, ja staan net n bietjie stil, ek wil jou vra
Staan net n bietjie stil, hoe gaan dit met jou ma?
Oh, ek soek jou in my wynglas, ek soek jou in my dop
Jy loop hier rond in my kop
Ek soek jou bietjie hier, ek soek jou bietjie daar
Maar waar is jy my bok?
Maar waar is jy my bok?
Oh, maar waar is jy my bok?

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:09.17] Ek soek jou in my wynglas, ek soek jou in my dop
[00:12.68] Jy loop hier rond in my kop
[00:17.21] Ek soek jou bietjie hier, ek soek jou bietjie daar
[00:21.27] Maar waar is jy my bok?
[00:25.50] Staan net n bietjie stil, ek wil jou vra
[00:34.55] Staan net n bietjie stil, hoe gaan dit met jou ma?
[00:45.64] Oh, ek soek jou in my burger, ek soek jou in my bun
[00:49.95] Jy maak my knieรซ lam
[00:54.47] Ek lief jou in die more, ek lief jou in die aand
[00:58.47] Maar waar was jy gistraand?
[01:03.24] Staan net n bietjie stil, ek wil jou vra
[01:11.57] Staan net n bietjie stil, hoe gaan dit met jou ma?
[01:22.97] Ek wil graag met jou praat, n duisend maak of wat
[01:26.78] Jy draai net om en laat spat
[01:30.93] Jy waai hier in, en jy waai weer hier uit
[01:35.63] Maak op jou mind en besluit
[01:39.08] Staan net n bietjie stil, ek wil jou vra
[01:49.06] Staan net n bietjie stil, hoe gaan dit met jou ma? ...
[02:15.02] Oh, ja staan net n bietjie stil, ek wil jou vra
[02:25.37] Staan net n bietjie stil, hoe gaan dit met jou ma?
[02:36.82] Oh, ek soek jou in my wynglas, ek soek jou in my dop
[02:41.17] Jy loop hier rond in my kop
[02:45.60] Ek soek jou bietjie hier, ek soek jou bietjie daar
[02:49.97] Maar waar is jy my bok?
[02:54.23] Maar waar is jy my bok?
[02:58.66] Oh, maar waar is jy my bok?
[03:18.06]

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings