Tieneraksie Einde
🎵 964 characters
⏱️ 3:59 duration
🆔 ID: 17267362
📜 Lyrics
Tienerangs is 'n hoë muur om teen uit te klim
Net om weer vas te sit in die hakiesdraad
Wat naïwiteit is
Dit raas al fokn jare
Wit kinders van Afrika
Dankbaar wees dat jul nog leef
Wat maak jul hier
En waar kom jul vandaan?
Ek neem aan dat ek altyd alleen sal staan
Dis makliker om mense so
In die oë te staar
Die weer is plesierig hier
Daar's net geen plek vir my
Om my kop neer te lê nie
Selfmoord het baie van ons weggedra
Drank en die duiwel het gesorg vir die res
Massiewe koopkrag, maar wanaangepas
Viva!
Viva die middelklas!
Die waarheid lê daar buite
Maar al die leuens bly hier binne-in ons
Kwaadaardige gewas

⏱️ Synced Lyrics
[00:24.80] Tienerangs is 'n hoë muur om teen uit te klim
[00:31.03] Net om weer vas te sit in die hakiesdraad
[00:35.05] Wat naïwiteit is
[00:38.14] Dit raas al fokn jare
[00:43.98] Wit kinders van Afrika
[00:46.73] Dankbaar wees dat jul nog leef
[00:49.63] Wat maak jul hier
[00:50.95] En waar kom jul vandaan?
[00:56.01] Ek neem aan dat ek altyd alleen sal staan
[01:02.58] Dis makliker om mense so
[01:06.58] In die oë te staar
[01:09.93] Die weer is plesierig hier
[01:15.94] Daar's net geen plek vir my
[01:19.02] Om my kop neer te lê nie
[01:41.41] Selfmoord het baie van ons weggedra
[01:44.60] Drank en die duiwel het gesorg vir die res
[01:47.92] Massiewe koopkrag, maar wanaangepas
[01:51.13] Viva!
[01:52.48] Viva die middelklas!
[01:55.06] Die waarheid lê daar buite
[02:00.23] Maar al die leuens bly hier binne-in ons
[02:07.92] Kwaadaardige gewas
[02:12.69] Ek neem aan dat ek altyd alleen sal staan
[02:19.59] Dis makliker om mense so
[02:23.41] In die oë te staar
[02:26.54] Die weer is plesierig hier
[02:32.67] Daar's net geen plek vir my
[02:35.77] Om my kop neer te lê nie
[03:04.19] Ek neem aan dat ek altyd alleen sal staan
[03:10.62] Dis makliker om mense so
[03:14.68] In die oë te staar
[03:17.78] Die weer is plesierig hier
[03:23.87] Daar's net geen plek vir my
[03:27.23] Om my kop neer te lê nie
[03:58.84]