Waatlemoen
๐ต 1551 characters
โฑ๏ธ 3:05 duration
๐ ID: 17710983
๐ Lyrics
Waatlemoen, waatlemoen, jou dik skil is groen
Waatlemoen, waatlemoen, kom ons sing maar van die vrugte
Want pampoen is al gedoen
Ons mag nie meer sing bokkie
Want Oom Anton raak mos kwaad
En anyway die Campbells
sรช dis hulle mark
Die rapper is nou Parow
Of oorsee is Die Antwoord
Hul luister ons in Holland,
Amsterdam tot Amersfoort
Waatlemoen, waatlemoen, jou dik skil is groen
Waatlemoen, waatlemoen, kom ons sing maar van die vrugte
Want pampoen is al gedoen
Adams by Die Boer
Verkleurman by die fees
Koning van die pikkewyne
Wie't die meeste gees
Smit is op die eerste een
Kaptein die het getrou
Die Snotseun het die rap skills
En Robbie soek nog vrou
Waatlemoen, waatlemoen, jou dik skil is groen
Waatlemoen, waatlemoen, kom ons sing maar van die vrugte
Want pampoen is al gedoen
Steve is ook in alles
En Bobby's net vir jou
Pasop net vir daai bootse
Van ou Nicholis Louw
Die Kartel is Van Coke
En Sonja is weer terug
Ek mis oom Koos Kombuis
Soos 'n seeumeeu in die lug
Waatlemoen, waatlemoen, jou dik skil is groen
Waatlemoen, waatlemoen, kom ons sing maar van die vrugte
Want pampoen is al gedoen
Daai klong met die kitaar
Ek dink sy naam is Ray
Daai Skarumba tannie
Kan maar by my kom bly
Ek's maar net 'n nice ou
Wat van almal hou
Ek hou nie van baklei nie
En ek hou nie van ontrou.
Waatlemoen, waatlemoen, jou dik skil is groen
Waatlemoen, waatlemoen, kom ons sing maar van die vrugte
Want pampoen is al gedoen
kom ons sing maar van die vrugte