Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Neem My Op Vlerke

👤 Anneli Van Rooyen 🎼 Treffers Op Versoek ⏱️ 3:22
🎵 1097 characters
⏱️ 3:22 duration
🆔 ID: 17816170

📜 Lyrics

Jy sien die wêreld deur kinders se oë
Hoef nie aan ander se twyfel te glo
Jy is 'n boodskap'n wese wat woordloos verstaan
Jy is die laggende boog wat bly swewe
Hoop wat soos son in my polsslag bly swewe
Op trappe van lig loop jy sag
Jou asem n wolk
Stil soos die nag
Neem my op vlerke Engel, ek wil soos jy
Op duisend reënboë dans net soos jy
Neem my op vlerke Engel, laat my verstaan
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
Vanuit die poorte van jou vol kastele, kom jy en waak oor die mense
Se treë, gestuur met beloftes verby ruimte en tyd
Sien jy die sterre skyn oor al ons sorge
Voel jy die lus vir vandag en more
Jy is n kneg van die lewe, van strewe en rus, net soos jy is.
Neem my op vlerke Engel, ek wil soos jy
Op duisend reënboë dans net soos jy
Neem my op vlerke Engel, laat my verstaan
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
Is ek alleen, dan hoef ek net te vra
En jy sal kom, jou vreugdesboodskap dra
Neem my op vlerke Engel, ek wil soos jy
Op duisend reënboë dans net soos jy
Neem my op vlerke Engel, laat my verstaan
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan

⏱️ Synced Lyrics

[00:09.04] Jy sien die wêreld deur kinders se oë
[00:16.47] Hoef nie aan ander se twyfel te glo
[00:20.05] Jy is 'n boodskap'n wese wat woordloos verstaan
[00:25.58]
[00:27.62] Jy is die laggende boog wat bly swewe
[00:31.22] Hoop wat soos son in my polsslag bly swewe
[00:34.88] Op trappe van lig loop jy sag
[00:37.39] Jou asem n wolk
[00:40.80] Stil soos die nag
[00:43.64]
[00:45.73] Neem my op vlerke Engel, ek wil soos jy
[00:52.96] Op duisend reënboë dans net soos jy
[00:59.96] Neem my op vlerke Engel, laat my verstaan
[01:07.49] Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
[01:14.37]
[01:16.82] Vanuit die poorte van jou vol kastele, kom jy en waak oor die mense
[01:24.18] Se treë, gestuur met beloftes verby ruimte en tyd
[01:31.08] Sien jy die sterre skyn oor al ons sorge
[01:34.96] Voel jy die lus vir vandag en more
[01:38.53] Jy is n kneg van die lewe, van strewe en rus, net soos jy is.
[01:47.03]
[01:49.53] Neem my op vlerke Engel, ek wil soos jy
[01:56.64] Op duisend reënboë dans net soos jy
[02:03.77] Neem my op vlerke Engel, laat my verstaan
[02:11.25] Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
[02:19.69] Is ek alleen, dan hoef ek net te vra
[02:26.99] En jy sal kom, jou vreugdesboodskap dra
[02:34.63] Neem my op vlerke Engel, ek wil soos jy
[02:42.46] Op duisend reënboë dans net soos jy
[02:49.20] Neem my op vlerke Engel, laat my verstaan
[02:56.67] Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
[03:01.68]

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings