Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Ek Mis Jou Vir Niks Weer Nie

👤 Peyper, Brendan 🎼 Dis nie sonde nie ⏱️ 3:25
🎵 2007 characters
⏱️ 3:25 duration
🆔 ID: 18159125

📜 Lyrics

Ek voel nie ek dink nie
Ek vat nie meer grond nie van wat jy weg is nie
Ek kan nie vergeet hoe gelukkig ek was
Toe jy myne was nie

Mmmm mmmm
Liefde was nog nooit so real nie
Mmmm mmmm
Ek weet ek het my nie verbeel nie

Wat sal ek gee vir 'n aand saam met jou
Om jou meer te kan vashou
Onder die sterre die maanlig
Die helderste glimlag vir jou

Mmmm mmmm
Liefde was nog nooit so real nie
Mmmm mmmm
Ek weet ek het my nie verbeel nie

Ek kan nie sonder jou nie
Ek kan nie meer uithou nie
Ek kan nie sonder jou nie
Sonder jou
En ek mis jou vir niks meer nie
Al die geld in die wêreld nie
Ja ek mis jou vir niks meer nie
Daar's niks in die wêreld soos jou hart
Wat jy nie los nie sal jou nie meer kos nie
Hierdie is ons sin en ek weet dis net die begin

Ek dink nie ek doen nie
Ek is nie myself nie
As ek jou mis nie
Sal jy kan vergewe my hart weer laat lewe
Jy maak my beter

Mmmm mmmm
Liefde was nog nooit so real nie
Mmmm mmmm
Ek weet ek het my nie verbeel nie

'n dag sonder jou is 'n gat in my lewe
Dit raak net erger
Ek kan net imagine
Jou weer in my arms jou lippe op my

Mmmm mmmm
Liefde was nog nooit so real nie
Mmmm mmmm
Ek weet ek het my nie verbeel nie

Ek kan nie sonder jou nie
Ek kan nie meer uithou nie
Ek kan nie sonder jou nie
Sonder jou
En ek mis jou vir niks meer nie
Al die geld in die wêreld nie
Ja ek mis jou vir niks meer nie
Daar's niks in die wêreld soos jou hart
Wat jy nie los nie sal jou nie meer kos nie
Hierdie is ons sin en ek weet dis net die begin

Kom ons gooi net al ons foute
Laat dit vloei soos water onder die brug
Kom ons stry weer deur die grenste
En sien die liefde hang, hang in die lig
Kom ons gooi net al ons foute
Laat dit vloei soos water onder die brug
Kom ons stry weer deur die grenste
En sien die liefde hang, hang in die lig

En ek mis jou vir niks meer nie
Al die geld in die wêreld nie
Ja ek mis jou vir niks meer nie
Daar's niks in die wêreld soos jou hart
Wat jy nie los nie sal jou nie meer kos nie
Hierdie is ons sin en ek weet dis net die begin

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings