Home 🎬 Bollywood 🎡 Pakistani 🎀 English Pop

Victor Ludorum

πŸ‘€ Francois van Coke β€’ 🎼 Die Ruimte β€’ ⏱️ 3:10
🎡 1265 characters
⏱️ 3:10 duration
πŸ†” ID: 18602239

πŸ“œ Lyrics

Geld is dom
Ryk mense is vervelig
Klim in die swembad
Kruip weg vir die weerlig
Sukses suig
Moenie opdaag nie
Trek jou sokkies af
Moenie werk toe gaan nie

Daar's vibes
Op die dorp
Daar's vibes
In my kop

Uit by die ruit
Fluit-fluit
Kom ons vlieg nou
Bo die huise en die strate
LeΓ« koolhidrate
As 'n fok voel vir punte was
Was ek 'n Victor Ludorum
Kalm in die storm
My hele lewe lank
Nee, dankie
Ek bedank
Dis die einde van die pad
Ek bedank

Saam in die straat
Laat-laat
Kom ons dans gou
Toekoms nou
Kaalvoete in die oggend-dou
Stupid speletjies
Stupid prysies
Kom ons bly net hier
Moenie werk toe gaan nie

Daar's vibes
Op die dorp
Daar's vibes
In my kop

Uit by die ruit
Fluit-fluit
Kom ons vlieg nou
Bo die huise en die strate
LeΓ« koolhidrate
As 'n fok voel vir punte was
Was ek 'n Victor Ludorum
Kalm in die storm
My hele lewe lank
Nee, dankie
Ek bedank
Dis die einde van die pad
Ek bedank

Geld is dom
Ryk mense is vervelig
Klim in die swembad
Kruip weg vir die weerlig

Daar's vibes
Op die dorp
Daar's vibes
In my kop

Uit by die ruit
Fluit-fluit
Kom ons vlieg nou
Bo die huise en die strate
LeΓ« koolhidrate
As 'n fok voel vir punte was
Was ek 'n Victor Ludorum
Kalm in die storm
My hele lewe lank
Nee, dankie
Ek bedank
Dis die einde van die pad
Ek bedank

⏱️ Synced Lyrics

[00:00.06] Geld is dom
[00:01.42] Ryk mense is vervelig
[00:06.35] Klim in die swembad
[00:07.83] Kruip weg vir die weerlig
[00:11.92] Sukses suig
[00:13.34] Moenie opdaag nie
[00:14.80] Trek jou sokkies af
[00:16.10] Moenie werk toe gaan nie
[00:17.81] Daar's vibes
[00:20.62] Op die dorp
[00:23.63] Daar's vibes
[00:26.69] In my kop
[00:30.38] Uit by die ruit
[00:31.37] Fluit-fluit
[00:32.26] Kom ons vlieg nou
[00:35.90] Bo die huise en die strate
[00:37.93] LeΓ« koolhidrate
[00:39.54] As 'n fok voel vir punte was
[00:41.76] Was ek 'n Victor Ludorum
[00:43.89] Kalm in die storm
[00:47.28] My hele lewe lank
[00:49.50] Nee, dankie
[00:50.59] Ek bedank
[00:53.26] Dis die einde van die pad
[00:56.44] Ek bedank
[01:00.09] Saam in die straat
[01:01.19] Laat-laat
[01:02.03] Kom ons dans gou
[01:06.31] Toekoms nou
[01:07.26] Kaalvoete in die oggend-dou
[01:11.99] Stupid speletjies
[01:13.67] Stupid prysies
[01:14.59] Kom ons bly net hier
[01:15.94] Moenie werk toe gaan nie
[01:17.80] Daar's vibes
[01:20.52] Op die dorp
[01:23.69] Daar's vibes
[01:26.51] In my kop
[01:30.22] Uit by die ruit
[01:31.30] Fluit-fluit
[01:32.13] Kom ons vlieg nou
[01:35.75] Bo die huise en die strate
[01:37.70] LeΓ« koolhidrate
[01:39.42] As 'n fok voel vir punte was
[01:41.72] Was ek 'n Victor Ludorum
[01:43.85] Kalm in die storm
[01:47.22] My hele lewe lank
[01:49.16] Nee, dankie
[01:50.30] Ek bedank
[01:52.99] Dis die einde van die pad
[01:56.65] Ek bedank
[02:00.08] Geld is dom
[02:01.39] Ryk mense is vervelig
[02:06.35] Klim in die swembad
[02:07.64] Kruip weg vir die weerlig
[02:12.04] Daar's vibes
[02:14.64] Op die dorp
[02:18.04] Daar's vibes
[02:20.58] In my kop
[02:24.45] Uit by die ruit
[02:25.31] Fluit-fluit
[02:26.17] Kom ons vlieg nou
[02:29.82] Bo die huise en die strate
[02:31.42] LeΓ« koolhidrate
[02:33.34] As 'n fok voel vir punte was
[02:35.86] Was ek 'n Victor Ludorum
[02:37.67] Kalm in die storm
[02:41.29] My hele lewe lank
[02:43.29] Nee, dankie
[02:44.22] Ek bedank
[02:47.12] Dis die einde van die pad
[02:50.58] Ek bedank
[03:08.89]

⭐ Rate These Lyrics

β˜†β˜†β˜†β˜†β˜†
Average: 0.0/5 β€’ 0 ratings