Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Rekeningkunde

๐Ÿ‘ค GSTRiNG โ€ข ๐ŸŽผ Sonvlug โ€ข โฑ๏ธ 2:41
๐ŸŽต 901 characters
โฑ๏ธ 2:41 duration
๐Ÿ†” ID: 18641325

๐Ÿ“œ Lyrics

Ek verstaan soos jy
Oraal op gegaan
Ek will oor jou vaar
Seer gekry
Bombarbeer jy my ek het klas vermy
En drome wat skyn
Sydney se vir my as jy daar gaan bly
Jy sal my verstaan
Maar ons lag tot die son weer uit will kom
Opgestaan net om alles weer af te brom
Rekeningkunde maak my gelukig soms
Ek verstaan as jy nog altyd hier uit will kom
Opgestaan net om alles weer af te brom
Rekeningkunde maak my gelukig soms
Ek verstaan as jy nog altyd hier uit wil kom
Maar ons lag tot die son weer uit wil kom
Rondgedwaal soos jy was
Is ek skaam met daai blonde vergaan
Uit gesluit want jy het my vermy
Ek moes aangebly
Laat ons lag tot die son weer uit wil kom
Opgestaan net om alles weer af te brom
Rekeningkunde maak my gelukig soms
Ek verstaan as jy nog altyd hier uit wil kom
Maar ons lag tot die son weer uit wil kom
Rekeningkunde maak my gelukig soms
Ek verstaan as jy nog altyd hier uit wil kom
(Music)

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings