Home 🎬 Bollywood 🎡 Pakistani 🎀 English Pop

Olivia

πŸ‘€ GSTRiNG β€’ 🎼 Sonvlug β€’ ⏱️ 3:31
🎡 741 characters
⏱️ 3:31 duration
πŸ†” ID: 20186441

πŸ“œ Lyrics

Waar raak die mense kaal Tussen Potch of tussen Praag Leef soos die res vergaan Leef soos jy kan verstaan
Olivia
Jy kan al jou vriende vra Jy kan al kou vriende vra SΓͺ my wat jou pla
BeleΓ« tussen gunstertyd ek verwyt en more wyd
Omhels berge donderdreun wynstok garde waars dit heen Cabernet vir jou gekry
Waars die wasgoed op die lyn
Afgeskryf rondgedryf
Sondae aande te veel wyn
Olivia
Jy kan al jou vriende vra Jy kan al kou vriende vra SΓͺ my wat jou pla
Ek leef op geleende tyd More spyt, sal nog kry
Hou net vas, kind gebad Opgestaan maar val weer af WaarΚΌs jou hond?
Jy nou stom?
Oorgekom sit in die son
Min betaal
Min behaal
Wie raak nog op Maandae mal
Olivia
Jy kan al jou vriende vra Jy kan al kou vriende vra SΓͺ my wat jou pla

⭐ Rate These Lyrics

β˜†β˜†β˜†β˜†β˜†
Average: 0.0/5 β€’ 0 ratings