Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Jou Hart Is Weer Myne

๐Ÿ‘ค Steve Hofmeyr โ€ข ๐ŸŽผ Toeka Ma Local โ€ข โฑ๏ธ 2:44
๐ŸŽต 1152 characters
โฑ๏ธ 2:44 duration
๐Ÿ†” ID: 20400859

๐Ÿ“œ Lyrics

Jou hart is weer myne,
Ons is weer bymekaar,
Na soveel lange jare,
Word liefdeswense waar.
Jou hart is weer myne,
Ek het jou nie verloor,
Na soveel eensaam aande,
Kom jy my weer bekoor,
Jy het my lied gehoor.

Die lewe was tog so soet vir my,
Want jy was altyd daar,
Maar toe het jy die gevoel gekry,
My liefde was onwaar,
My liefde was onwaar.

Nou leer ek daar was 'n ander een,
Wat jou van my wou steel,
Met valse woorde wou hy jou hart,
Met niemand anders deel,
Met niemand anders deel.

O waar is jy,
Kom terug na my.

Jou hart is weer myne,
Ons is weer bymekaar,
Na soveel lange jare,
Word liefdeswense waar.
Jou hart is weer myne,
Ek het jou nie verloor,
Na soveel eensaam aande,
Kom jy my weer bekoor,
Jy het my lied gehoor.

Jou hart is weer myne,
Ons is weer bymekaar,
Na soveel lange jare,
Word liefdeswense waar.
Jou hart is weer myne,
Ek het jou nie verloor,
Na soveel eensaam aande,
Kom jy my weer bekoor,
Jy het my lied gehoor.

Jou hart is weer myne,
Ons is weer bymekaar,
Na soveel lange jare,
Word liefdeswense waar.
Jou hart is weer myne,
Ek het jou nie verloor,
Na soveel eensaam aande,
Kom jy my weer bekoor,
Jy het my lied gehoor.

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings