Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Interlude/Outro

๐Ÿ‘ค Seether โ€ข ๐ŸŽผ Karma and Effect โ€ข โฑ๏ธ 2:18
๐ŸŽต 579 characters
โฑ๏ธ 2:18 duration
๐Ÿ†” ID: 2049810

๐Ÿ“œ Lyrics

Hey, what are we doing?
Oh, okay, a jazzy one
Dale, ek gaan hom in Afrikaans sing
Uh, dis die regte ding om te doen
Okay, hier gat hy
Kom saam met my
Ons sal die lede agter laat
Kom saam met my
En ons sal sien wat gebeur
Ons is so bly
Dit is die einde van die plaat
Kom saam met my
Ons wil dit alles beter maak

Jy kan hier bly
Sodra jy alles gaan beleef
Die plaat's verby
En ons soek 'n koue bier
Kom drink met my
Daar is so veel om oor te praat
Kom saam met my
Ons wil dit alles beter maak
Ons wil dit alles beter maak
Ons wil dit alles beter maak
Maar ons kan nie
Shaun!
Yep?

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:00.21] Hey, what are we doing?
[00:02.53] Oh, okay, a jazzy one
[00:07.74] Dale, ek gaan hom in Afrikaans sing
[00:13.56] Uh, dis die regte ding om te doen
[00:21.26] Okay, hier gat hy
[00:26.38] Kom saam met my
[00:29.31] Ons sal die lede agter laat
[00:32.27] Kom saam met my
[00:35.09] En ons sal sien wat gebeur
[00:37.86] Ons is so bly
[00:40.49] Dit is die einde van die plaat
[00:43.61] Kom saam met my
[00:46.06] Ons wil dit alles beter maak
[00:49.50]
[01:11.65] Jy kan hier bly
[01:14.63] Sodra jy alles gaan beleef
[01:17.21] Die plaat's verby
[01:20.49] En ons soek 'n koue bier
[01:22.90] Kom drink met my
[01:25.64] Daar is so veel om oor te praat
[01:28.67] Kom saam met my
[01:31.20] Ons wil dit alles beter maak
[01:37.15] Ons wil dit alles beter maak
[01:48.25] Ons wil dit alles beter maak
[01:52.85] Maar ons kan nie
[01:56.62] Shaun!
[01:57.31] Yep?
[02:00.63]

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings