Ons Maak Saak
🎵 1527 characters
⏱️ 4:34 duration
🆔 ID: 20765988
📜 Lyrics
Ons staan op die vlaktes met goud in ons hande
Die wonder van lewe lê stil in die mik van ons harte
Vernuwing vergader die wind breek die wolke
Die maan en die sterre trek golwe weer nader
Lank of kort, breed of nou, harde klippe kou
Deur die stof en die reën
Dit is dit, geen berou, kyk waar die lewe hou
Dis maak of breek
Van die grond tot na die hoogtepunt waar ons sonlig kry
Al die vrugte is nog ongepluk, daar is meer van my
En al lyk dit soms verlate
Ons groei so deur die krake
Ongeraak, ja ons maak saak
Ons maak saak
Ons maak saak
Jare en jare net deel van die skare
My lot het verander ek lewe net harder
Ek lewe net harder
Net te besonders om te bekommer, geen tyd om te bewe
Te besig om te lewe
Dankie vir die kere
Want, lank of kort, breed of nou
Harde klippe kou deur die stof en die reën
Dit is dit geen berou, kyk waar die lewe hou
Dis maak of breek
Van die grond tot na die hoogtepunt waar ons sonlig kry
Al die vrugte is nog ongepluk daar is meer van my
En al lyk dit soms verlate
Ons groei so deur die krake
Ongeraak
Ons maak saak
Eers die saad onder jou voete val, toe gaan tyd verby
Nou 'n reus van soveel ander krag moet teen skeiling kry
Daar is meer as sien en glo, hou jou kop op na bo
Ongeraak
Ja ons maak saak
Ons maak saak
Ons maak saak
Jy gaan my nie sê nie
Wat ek van my wil hê nie
Kyk mooi ons gaan nie lê nie
Soms skof eers ons mekaar nie
Jy't een lig in jou lewe
Soek en vind jou rede
Kyk hoe skop ons vere deur die deure
Sê jy's lus vir die lewe
Lus vir die lewe

⏱️ Synced Lyrics
[00:06.75] Ons staan op die vlaktes met goud in ons hande
[00:09.80] Die wonder van lewe lê stil in die mik van ons harte
[00:21.44] Vernuwing vergader die wind breek die wolke
[00:24.99] Die maan en die sterre trek golwe weer nader
[00:35.77] Lank of kort, breed of nou, harde klippe kou
[00:40.08] Deur die stof en die reën
[00:43.38] Dit is dit, geen berou, kyk waar die lewe hou
[00:47.10] Dis maak of breek
[00:49.94] Van die grond tot na die hoogtepunt waar ons sonlig kry
[00:57.27] Al die vrugte is nog ongepluk, daar is meer van my
[01:04.17] En al lyk dit soms verlate
[01:08.06] Ons groei so deur die krake
[01:11.52] Ongeraak, ja ons maak saak
[01:22.75] Ons maak saak
[01:29.92] Ons maak saak
[01:40.97] Jare en jare net deel van die skare
[01:44.91] My lot het verander ek lewe net harder
[01:50.46] Ek lewe net harder
[01:56.39] Net te besonders om te bekommer, geen tyd om te bewe
[02:01.03] Te besig om te lewe
[02:06.20] Dankie vir die kere
[02:10.66] Want, lank of kort, breed of nou
[02:12.56] Harde klippe kou deur die stof en die reën
[02:17.61] Dit is dit geen berou, kyk waar die lewe hou
[02:21.89] Dis maak of breek
[02:24.38] Van die grond tot na die hoogtepunt waar ons sonlig kry
[02:31.69] Al die vrugte is nog ongepluk daar is meer van my
[02:38.82] En al lyk dit soms verlate
[02:42.90] Ons groei so deur die krake
[02:46.03] Ongeraak
[02:49.89] Ons maak saak
[02:53.97] Eers die saad onder jou voete val, toe gaan tyd verby
[03:00.82] Nou 'n reus van soveel ander krag moet teen skeiling kry
[03:08.23] Daar is meer as sien en glo, hou jou kop op na bo
[03:15.16] Ongeraak
[03:18.90] Ja ons maak saak
[03:26.01] Ons maak saak
[03:33.74] Ons maak saak
[03:37.80] Jy gaan my nie sê nie
[03:38.94] Wat ek van my wil hê nie
[03:40.62] Kyk mooi ons gaan nie lê nie
[03:42.78] Soms skof eers ons mekaar nie
[03:44.72] Jy't een lig in jou lewe
[03:46.13] Soek en vind jou rede
[03:47.82] Kyk hoe skop ons vere deur die deure
[03:52.04] Sê jy's lus vir die lewe
[03:55.51] Lus vir die lewe
[03:59.15] Ongeraak
[04:02.58] Ons maak saak
[04:07.20]